Gaan na inhoud

Geostasionêre wentelbaan: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Geskiedenis: Verbeter
Geskiedenis: Verbeter
Lyn 14: Lyn 14:
In 1929 het Herman Potočnik beide die geosinchrone wentelbane in die algemeen en die spesiale geval van die geostasionêre Aard wentelbaan beskryf as baie bruikbaar vir ruimtestasies.<ref>{{Cite book|last=Noordung|first=Hermann|url=https://commons.wikimedia.org/w/index.php?title=File%3AHerman_Poto%C4%8Dnik_Noordung_-_Das_Problem_der_Befahrung_des_Weltraums.pdf&page=102|title=Das Problem der Befahrung des Weltraums: Der Raketen-Motor|publisher=Richard Carl Schmidt & Co.|year=1929|location=Berlin|pages=98–100|format=PDF}}</ref>Die eerste vermelding van 'n geostasionêre wentelbaan gewilde leesstof het in Oktober 1942 voorgekom in die eerste ''Venus Equilateral'' storie deur George O. Smith<ref name="VE">"(Korvus's message is sent) to a small, squat building at the outskirts of Northern Landing. It was hurled at the sky. ... It ... arrived at the relay station tired and worn, ... when it reached a space station only five hundred miles above the city of North Landing." {{cite book|last=Smith|first=George O.|author-link=George O. Smith |title=The Complete Venus Equilateral|date=1976|publisher=[[Ballantine Books]]|location=New York|isbn=978-0-345-28953-7|pages=3–4 |url=https://books.google.com/books?id=lj8H3R4J5GUC&q=squat}}</ref> maar Smith het nie meer besonderhede gegee nie. Die Britse [[wetenskapfiksie]] skrywer [[Arthur C. Clarke]] het die konsep gewild gemaak en daaroor uitgebry in 'n dokument genaamd ''Extra-Terrestrial Relays – Can Rocket Stations Give Worldwide Radio Coverage?'' wat in die 1945 ''Wireless World''-tydskrif gepubliseer was.<ref name="VEintro">"It is therefore quite possible that these stories influenced me subconsciously when ... I worked out the principles of synchronous communications satellites ...", {{cite book|url=https://archive.org/details/arthurcclarkeaut00mcal/page/54 |page=54 |title=Arthur C. Clarke |first=Neil |last=McAleer|year=1992 |isbn=978-0-809-24324-2|publisher=Contemporary Books}}</ref><ref name="clarke"/>Die wentelbaan, wat

Clarke eerste as bruikbaar vir uitsending en herhaler kommunikasie satelliet beskryf het,<ref name="clarke">{{cite web| url=http://clarkeinstitute.org/wp-content/uploads/2010/04/ClarkeWirelessWorldArticle.pdf |archive-url=https://ghostarchive.org/archive/20221009/http://clarkeinstitute.org/wp-content/uploads/2010/04/ClarkeWirelessWorldArticle.pdf |archive-date=2022-10-09 |url-status=live |author=Arthur C. Clarke|title= Extraterrestrial Relays: Can Rocket Stations Give World-wide Radio Coverage?|publisher=Arthur C. Clarke Institute for Space Education|date=October 1945|access-date=1 January 2021}}</ref> word soms die Clarke wentelbaan genoem.<ref>{{cite web | publisher = [[NASA]] | url = http://www2.jpl.nasa.gov/basics/bsf5-1.php | title = Basics of Space Flight Section 1 Part 5, Geostationary Orbits | access-date = August 25, 2019 |editor=Phillips Davis | archive-url = https://archive.today/20121212130943/http://www2.jpl.nasa.gov/basics/bsf5-1.php | archive-date = 12 December 2012 }}</ref> Soortgelyk, die versameling van kunsmatige satelliete in hierdie wentelbaan is ook bekend as die Clarke Baan.<ref>{{Cite magazine|url=http://web.mit.edu/m-i-t/science_fiction/jenkins/jenkins_4.html|title=Orbit Wars: Arthur C. Clarke and the Global Communications Satellite|last= Mills|first=Mike|magazine=The Washington Post Magazine |date=August 3, 1997|pages= 12–13 |access-date=August 25, 2019}}</ref>

Tegnies word daar na die wentelbaan verwys as die geostasionêre of geosinchrone ewenaar wentelbaan verwys, met beide terme wat soms uitruilbaar is.<ref>{{cite book|chapter=Satellites and satellite remote senssing: Orbits |title=Encyclopedia of Atmospheric Sciences |edition=2 |year=2015 |pages=95–106 |last=Kidder |first=S.Q. |editor-first=Gerald |editor-last=North |editor-first2=John |editor-last2=Pyla |editor-first3=Fuqing |editor-last3=Zhang |doi=10.1016/B978-0-12-382225-3.00362-5 |publisher=Elsiver|isbn=9780123822253 }}</ref>

Die eerste geostasionêre satelliet was ontwerp in 1959 deur Harold Rosen terwyl hy by ''Hughes Aircraft'' werksaam was. Hy was geinspireer deur [[Spoetnik 1]] en wou die geostasionêre satelliet gebruik om kommnunikasie wêreldwyd beskikbaar te maak. Telekommunikasie op daardie stadium tussen Amerika en [[Europa]] toe moontlik vir slegs 136 persone op 'n keer en het hoë frekwensie radios en 'n onderseese kabel gebruik.<ref name=dm>{{Cite magazine|first=Jack|last=McClintock|date=November 9, 2003|url=http://discovermagazine.com/2003/nov/communications|title=Communications: Harold Rosen – The Seer of Geostationary Satellites|website=Discover Magazine |access-date=August 25, 2019}}</ref>

<!--
<!--

Wysiging soos op 18:50, 7 Februarie 2024

Twee geostatiese satelliete in dieselfde wentelbaan
A 5° × 6° view of a part of the geostationary belt, showing several geostationary satellites. Those with inclination 0° form a diagonal belt across the image; a few objects with small inclinations to the Equator are visible above this line. The satellites are pinpoint, while stars have created star trails due to Earth's rotation.

'n Geostatiese wentelbaan, ook bekend as 'n geosinchriniseerde ewenaar wentelbaan, is sirkelvormige sinchroniese wentelbaan 35,786 km bokant die Aarde se ewenaar, 42,164 km vanaf die Aarde se middelpunt en volg die rigting van die Aarde se rotasie.

'n Voorwerp in so 'n wentelbaan se omwentelingsperiode is net so lank as die Aarde se rotasie periode nl. een sideriese dag. Vir waarnemers wat op die grond staan lyk dit asof die satelliet bewegingloos in 'n vaste posisie in die lug bly hang. Die konsep van 'n geostatiese wentelbaan was populêr gemaak deur die fiksie skrywer Arthur C. Clarke in die 1904's as 'n manier om telekommunikasie te rewolusionêr en die eerste satelliet van sy soort was in 1963 gelanseer.

Kommunikasie satelliete word meestal in 'n geostatiese wentelbaan geplaas sodat die Aardstasie se paraboolantennes nie nodig het om te roteer om die satalliet te volg nie en dus sy antenne permanement direk op die satelliet gerig kan hou; waar dit ook al hang oor die ewenaar. Weersatelliete word ook in 'n geostatiese wentelbaan geparkeer vir werklike tyd monitering en dataversameling. Navigasiesatelliete word ook hier parkeer om 'n bekende, gekalibreerde punt en meer akkurate GPS inligting te kan verskaf.

Geostasionêre satelliete word gelanseer en dan via 'n tydelike parkeer wentelbaan in die korrekte posisie bokant 'n spesifieke punt van die Aarde geplaas. Oor die satelliet bedryfslewe word klein aanpassings soms gedoen om dit in posisie te hou. Die moderne satelliete wat uit diens onttrek word word hoër geskuif na die sogenaamde begraafplaas wentelbane om botsings te vermy.

Geskiedenis

Syncom 2, die eerste geosinchrone satelliet

In 1929 het Herman Potočnik beide die geosinchrone wentelbane in die algemeen en die spesiale geval van die geostasionêre Aard wentelbaan beskryf as baie bruikbaar vir ruimtestasies.[1]Die eerste vermelding van 'n geostasionêre wentelbaan gewilde leesstof het in Oktober 1942 voorgekom in die eerste Venus Equilateral storie deur George O. Smith[2] maar Smith het nie meer besonderhede gegee nie. Die Britse wetenskapfiksie skrywer Arthur C. Clarke het die konsep gewild gemaak en daaroor uitgebry in 'n dokument genaamd Extra-Terrestrial Relays – Can Rocket Stations Give Worldwide Radio Coverage? wat in die 1945 Wireless World-tydskrif gepubliseer was.[3][4]Die wentelbaan, wat Clarke eerste as bruikbaar vir uitsending en herhaler kommunikasie satelliet beskryf het,[4] word soms die Clarke wentelbaan genoem.[5] Soortgelyk, die versameling van kunsmatige satelliete in hierdie wentelbaan is ook bekend as die Clarke Baan.[6]

Tegnies word daar na die wentelbaan verwys as die geostasionêre of geosinchrone ewenaar wentelbaan verwys, met beide terme wat soms uitruilbaar is.[7]

Die eerste geostasionêre satelliet was ontwerp in 1959 deur Harold Rosen terwyl hy by Hughes Aircraft werksaam was. Hy was geinspireer deur Spoetnik 1 en wou die geostasionêre satelliet gebruik om kommnunikasie wêreldwyd beskikbaar te maak. Telekommunikasie op daardie stadium tussen Amerika en Europa toe moontlik vir slegs 136 persone op 'n keer en het hoë frekwensie radios en 'n onderseese kabel gebruik.[8]

Sien ook

Verwysings

  1. Noordung, Hermann (1929). Das Problem der Befahrung des Weltraums: Der Raketen-Motor (PDF). Berlin: Richard Carl Schmidt & Co. pp. 98–100.
  2. "(Korvus's message is sent) to a small, squat building at the outskirts of Northern Landing. It was hurled at the sky. ... It ... arrived at the relay station tired and worn, ... when it reached a space station only five hundred miles above the city of North Landing." Smith, George O. (1976). The Complete Venus Equilateral. New York: Ballantine Books. pp. 3–4. ISBN 978-0-345-28953-7.
  3. "It is therefore quite possible that these stories influenced me subconsciously when ... I worked out the principles of synchronous communications satellites ...", McAleer, Neil (1992). Arthur C. Clarke. Contemporary Books. p. 54. ISBN 978-0-809-24324-2.
  4. 4,0 4,1 Arthur C. Clarke (Oktober 1945). "Extraterrestrial Relays: Can Rocket Stations Give World-wide Radio Coverage?" (PDF). Arthur C. Clarke Institute for Space Education. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2022. Besoek op 1 Januarie 2021.
  5. Phillips Davis (red.). "Basics of Space Flight Section 1 Part 5, Geostationary Orbits". NASA. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Desember 2012. Besoek op 25 Augustus 2019.
  6. Mills, Mike (3 Augustus 1997). "Orbit Wars: Arthur C. Clarke and the Global Communications Satellite". The Washington Post Magazine. pp. 12–13. Besoek op 25 Augustus 2019.
  7. Kidder, S.Q. (2015). "Satellites and satellite remote senssing: Orbits". In North, Gerald; Pyla, John; Zhang, Fuqing (reds.). Encyclopedia of Atmospheric Sciences (2 uitg.). Elsiver. pp. 95–106. doi:10.1016/B978-0-12-382225-3.00362-5. ISBN 9780123822253.
  8. McClintock, Jack (9 November 2003). "Communications: Harold Rosen – The Seer of Geostationary Satellites". Discover Magazine. Besoek op 25 Augustus 2019.