Albatros: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Skakel |
Verbeter |
||
Lyn 23: | Lyn 23: | ||
}} |
}} |
||
Die '''Albatros''' is 'n [[familie (biologie)|familie]] [[voël]]s wat hoort tot die [[orde (biologie)|orde]] ''Procellariiformes''. Die voëls is groot met lang vlerke waarmee hulle dinamies kan stygsweef. Hulle kom selde naby land. Daar is drie hoofgroepe wat aan die [[Suid-Afrika]]anse kus voorkom naamlik: [[ |
Die '''Albatros''' is 'n [[familie (biologie)|familie]] [[voël]]s wat hoort tot die [[orde (biologie)|orde]] ''Procellariiformes''. Die voëls is groot met lang vlerke waarmee hulle dinamies kan stygsweef. Hulle kom selde naby land. Daar is drie hoofgroepe wat aan die [[Suid-Afrika]]anse kus voorkom naamlik: [[grootalbatrosse]] (''Diomedea''), [[malmokke]] (''Thalassarche'') en die bruinalbatrosse (''Phoebetria''). |
||
== Sien ook == |
== Sien ook == |
Wysiging soos op 17:01, 23 Mei 2013
Albatros | |
---|---|
Phoebastria albatrus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Orde: | |
Familie: | Diomedeidae |
Genera | |
Globale verspreiding (in rooi) |
Die Albatros is 'n familie voëls wat hoort tot die orde Procellariiformes. Die voëls is groot met lang vlerke waarmee hulle dinamies kan stygsweef. Hulle kom selde naby land. Daar is drie hoofgroepe wat aan die Suid-Afrikaanse kus voorkom naamlik: grootalbatrosse (Diomedea), malmokke (Thalassarche) en die bruinalbatrosse (Phoebetria).
Sien ook
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Albatros.
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-7
Verwysings
- ↑ Brands, Sheila (14 Augustus 2008). "Systema Naturae 2000 / Classification – Family Diomedeidae". Project: The Taxonomicon. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Junie 2009. Besoek op 17 Februarie 2009.