Gaan na inhoud

De Villiers Lamprecht: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Holder (besprekings | bydraes)
k corr using AWB
Rescuing 0 sources and tagging 1 as dead.) #IABot (v2.0.8
Lyn 30: Lyn 30:
}}
}}


Prof. '''De Villiers Bester Lamprecht''' ([[26 Januarie]] [[1942]]<ref>Wallis, F. (2000). Nuusdagboek: feite en fratse oor 1000 jaar, Kaapstad: [[Human & Rousseau]]</ref> - ) 'n [[Suid-Afrika]]anse [[atleet]] en die eerste Suid-Afrikaner wat daarin kon slaag om 'n [[droommyl]] af te lê. Hy was ook 'n kaalvoet hardloper, soos [[Zola Budd]]. Hy is gebore in [[Prins Albert]]. Lamprecht was 'n emeritus-hoogleraar aan die [[Universiteit van die Vrystaat]].<ref>[http://152.111.11.6/argief/berigte/volksblad/2012/12/24/VB/7/lbdiv.html Div Lamprecht vier ’n mylpaal], [[Volksblad]], 24 Desember 2012</ref>
Prof. '''De Villiers Bester Lamprecht''' ([[26 Januarie]] [[1942]]<ref>Wallis, F. (2000). Nuusdagboek: feite en fratse oor 1000 jaar, Kaapstad: [[Human & Rousseau]]</ref> - ) 'n [[Suid-Afrika]]anse [[atleet]] en die eerste Suid-Afrikaner wat daarin kon slaag om 'n [[droommyl]] af te lê. Hy was ook 'n kaalvoet hardloper, soos [[Zola Budd]]. Hy is gebore in [[Prins Albert]]. Lamprecht was 'n emeritus-hoogleraar aan die [[Universiteit van die Vrystaat]].<ref>[http://152.111.11.6/argief/berigte/volksblad/2012/12/24/VB/7/lbdiv.html Div Lamprecht vier ’n mylpaal]{{Dooie skakel|date=Augustus 2021 |bot=InternetArchiveBot |fix-attempted=yes }}, [[Volksblad]], 24 Desember 2012</ref>


== Verwysings ==
== Verwysings ==

Wysiging soos op 14:46, 14 Augustus 2021

De Villiers Lamprecht
Gebore
De Villiers Bester Lamprecht

22 Desember 1942
NasionaliteitSuid-Afrika
BeroepEmeritus-hoogleraar
Bekend virDroommyl
TitelProf.

Prof. De Villiers Bester Lamprecht (26 Januarie 1942[1] - ) 'n Suid-Afrikaanse atleet en die eerste Suid-Afrikaner wat daarin kon slaag om 'n droommyl af te lê. Hy was ook 'n kaalvoet hardloper, soos Zola Budd. Hy is gebore in Prins Albert. Lamprecht was 'n emeritus-hoogleraar aan die Universiteit van die Vrystaat.[2]

Verwysings

  1. Wallis, F. (2000). Nuusdagboek: feite en fratse oor 1000 jaar, Kaapstad: Human & Rousseau
  2. Div Lamprecht vier ’n mylpaal[dooie skakel], Volksblad, 24 Desember 2012