Gaan na inhoud

Maasgouw: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Wikix (besprekings | bydraes)
+
Wikix (besprekings | bydraes)
+
Lyn 1: Lyn 1:
[[Lêer:Map - NL - Municipality code 1641 (2009).svg|200px|regs|thumb|Ligging van Maasgouw]]
[[Lêer:Map - NL - Municipality code 1641 (2009).svg|250px|regs|thumb|Ligging van Maasgouw]]
[[Lêer:Maasbracht, stadszicht bij Julianakanaal 2007-09-22 17.10.JPG|250px|regs|thumb|Maasbracht]]

'''Maasgouw''' ([[Limburgs]]: ''Maasgoew'') is 'n [[munisipaliteit]] in die [[Limburg, Nederland|Nederlandse provinsie Limburg]], geleë aan weerskante van die [[Maas]]-rivier en wat grens aan die [[Limburg, België|Belgiese provinsie Limburg]]. Die munisipale gebied het sowat 24 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 58 km².

Wysiging soos op 10:00, 30 April 2011

Ligging van Maasgouw
Maasbracht

Maasgouw (Limburgs: Maasgoew) is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, geleë aan weerskante van die Maas-rivier en wat grens aan die Belgiese provinsie Limburg. Die munisipale gebied het sowat 24 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 58 km².

Maasgouw is in 2007 gestig en gevorm uit die munisipaliteite Heel, Maasbracht en Thorn. Die eerste twee is die administratiewe setels van die munisipaliteit. Heel herberg die munisipale bestuur, maar die amptenary is verdeel tussen Heel en Maasbracht.

Plekke

Plekke in die munisipale gebied van Maasgouw:
Beegden, Brachterbeek, Heel, Linne, Maasbracht, Ohé en Laak, Panheel, Stevensweert, Thorn en Wessem.

Eksterne skakels