Joséphine de Beauharnais
Joséphine de Beauharnais | |
---|---|
Keiserin van die Franse en koningin van Italië | |
Joséphine de Beauharnais op se troon
| |
Vorstehuis | Tascher de la Pagerie Huis van Beauharnais Huis van Bonaparte |
Titels | Keiserin van die Franse en koningin van Italië |
Keiserin van die Franse | 18 Mei 1804 – 10 Januarie 1810 |
Koningin van Italië | 26 Mei 1805 – 10 Januarie 1810 |
Kroning as Keiserin van die Franse | 2 Desember 1804 |
Kroning as Koningin van Italië | 26 Mei 1805 |
Voorganger as Koningin van Frankryk | Marie Antoinette |
Opvolger as Koningin van Frankryk | Marie Louise |
Voorganger as Koningin van Italië | Maria Theresa |
Opvolger as Koningin van Italië | Marie Louise |
Volle naam | Marie Josèphe Rose Tascher de La Pagerie |
Gebore | 23 Junie 1763; Les Trois-Îlets, Martinique |
Oorlede | 29 Mei 1814; Rueil-Malmaison, Île-de-France, Frankryk |
Begrawe | St Pierre-St Paul Kerk, Rueil-Malmaison, Frankryk |
Eggenoot | Napoleon Bonaparte |
Vader | Joseph Gaspard Tascher de La Pagerie |
Moeder | Rose Claire des Vergers de Sannois |
Geloof | Rooms-Katolieke Kerk |
Joséphine de Beauharnais, gebore as Marie-Josèph-Rose Tascher de la Pagerie (Les Trois-Îlets (Martinique), 23 Junie 1763 – Rueil-Malmaison, 29 Mei 1814), is veral bekend as eggenote van Napoleon Bonaparte.
Napoleon en Joséphine trou op 9 Maart 1796 in die geheim met mekaar. Die huwelik word agter geslote deure deur kardinaal Joseph Fesch, die halfbroer van haar skoonmoeder bekragtig.
Op 2 Desember 1804 word Joséphine deur Napoleon tot keiserin gekroon. Joséphine was toe 41 en Napoleon 35 jaar oud gewees. Die seremonie vind in Pous Pius VII se teenwoordigheid plaas. Die troue was egter kinderloos. In 1806 kry Napoleon 'n buite-egtelike kind, Charles Léon Denuelle.
Op 15 Desember 1809 word die familieraad saamgeroep om die egskeiding tussen Napoleon en Joséphine goed te keur. Die senaat bekragtig dit, maar Joséphine word toegelaat om die titel van keiserin te behou.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Joséphine de Beauharnais.