Gaan na inhoud

De Villiers Lamprecht

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Naudefj (besprekings | bydraes) op 06:35, 14 Julie 2015 (Wysigings deur 105.210.55.113 teruggerol na laaste weergawe deur Naudefj)

Prof. De Villiers Bester Lamprecht (26 Januarie, 1942 - ) 'n Suid-Afrikaanse atleet en die eerste Suid-Afrikaner wat daarin kon slaag om 'n droommyl af te lê. Hy was ook 'n kaalvoet hardloper, soos Zola Budd. Hy is gebore in Prins Albert. Lamprecht was 'n emeritus-hoogleraar aan die Universiteit van die Vrystaat.[1]

Verwysings