Gaan na inhoud

Klosterneuburg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.

Klosterneuburg

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Oostenryk Oostenryk
 Deelstaat Neder-Oostenryk
 Distrik Tulln
 Koördinate 48°18′N 16°20′O / 48.300°N 16.333°O / 48.300; 16.333
 Stigting Voor 1108
 Oppervlakte:  
 - Totaal 76,2 vk km
 Hoogte bo seevlak 192 m
 Bevolking:  
 - Totaal (1 Januarie 2016) 26 750
 - Bevolkingsdigtheid 351/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 Somertyd UTC +2 (MET)
 Burgemeester Stefan Schmuckenschlager
 Amptelike Webwerf www.klosterneuburg.at

Klosterneuburg is 'n stad in die distrik Tulln van die Oostenrykse deelstaat Neder-Oostenryk met 'n bevolking van 26 750 (soos op 1 Januarie 2016). Die stad, wat net buite die Oostenrykse hoofstad Wene aan die Donau se regteroewer in die Wienerwald-bosgebied geleë is, staan veral bekend vir die Augustyne-klooster Stift Klosterneuburg en sy beroemde Verdun-altaar van 1181 wat as een van die belangrikste kunswerke uit die Middeleeue beskou word.[1] Die klooster se wyngoed - die oudste in Oostenryk - dateer uit die vroeë 12de eeu.[2]

Verwysings