Gaan na inhoud

2018 Singapoerse Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Vlag van Singapoer 2018 Formule 1 Singapore Airlines Singapoerse Grand Prix
Datum 16 September 2018
Plek Marinabaai Straatrenbaan
Voorste wegspringplek
Renjaer Lewis Hamilton Mercedes AMG
Tyd 1:36.015
Vinnigste Rondte
Renjaer Kevin Magnussen Haas-Ferrari
Tyd 1:41.905 (rondte 50 van 61)
Podiumplekke
1 Lewis Hamilton Mercedes AMG
2 Max Verstappen Red Bull-Renault
3 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari

Die 2018 Formule Een Singapoerse Grand Prix is op 16 September 2018 op die Marinabaai Straatrenbaan in Singapoer gehou. Dit was die vyftiende wedren van die kampioenskapseisoen.

Bande

[wysig | wysig bron]

Pirelli het die volgende bande verskaf:

Bande vir gebruik te Marinabaai
Bande vir 'n droë baan Reënbande

Hipersag

Ultrasag

Sag

Tussen-in

Reën

Oefensessies

[wysig | wysig bron]

Vrye oefening

[wysig | wysig bron]
Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:39.711
2 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:39.912
3 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:39.997
4 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:40.486
5 27 Nico Hülkenberg Renault 1:41.105
Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:38.699
2 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:38.710
3 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:39.221
4 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:39.309
5 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:39.368
Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:38.054
2 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:38.416
3 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:38.558
4 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:38.603
5 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:39.186

Kwalifisering

[wysig | wysig bron]
Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:39.403 1:37.344 1:36.015 1
2 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:38.751 1:37.214 1:36.334 2
3 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:38.218 1:37.876 1:36.628 3
4 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:39.291 1:37.254 1:36.702 4
5 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:38.534 1:37.194 1:36.794 5
6 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:38.153 1:37.406 1:36.996 6
7 11 Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:38.814 1:38.342 1:37.985 7
8 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:38.685 1:38.367 1:38.320 8
9 31 Esteban Ocon Force India-Mercedes 1:38.912 1:38.534 1:38.365 9
10 27 Nico Hülkenberg Renault 1:38.932 1:38.450 1:38.588 10
11 14 Fernando Alonso McLaren-Renault 1:39.022 1:38.641 11
12 55 Carlos Sainz jr. Renault 1:39.103 1:38.716 12
13 16 Charles Leclerc Sauber-Ferrari 1:39.206 1:38.747 13
14 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:39.366 1:39.453 14
15 10 Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 1:39.614 1:39.691 15
16 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:39.644 16
17 28 Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 1:39.809 17
18 2 Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 1:39.864 18
19 35 Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 1:41.263 19
20 18 Lance Stroll Williams-Mercedes 1:41.334 20
107% tyd: 1:45.023
←VOOR      Kwalifisering asook wegspringrooster vir die 2018 Singapoerse Grand Prix

Wedren

[wysig | wysig bron]

Renuitslag

[wysig | wysig bron]
Pos No Renjaer Vervaardiger Rondes Tyd/Oorsaak uitval Rooster Punte
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 61 1:51:11.611 1 25
2 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 61 +8.961 2 18
3 5 Sebastian Vettel Ferrari 61 +39.945 3 15
4 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 61 +51.930 4 12
5 7 Kimi Räikkönen Ferrari 61 +53.001 5 10
6 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 61 +53.982 6 8
7 14 Fernando Alonso McLaren-Renault 61 +1:43.011 11 6
8 55 Carlos Sainz jr. Renault 60 +1 ronde 12 4
9 16 Charles Leclerc Sauber-Ferrari 60 +1 ronde 13 2
10 27 Nico Hülkenberg Renault 60 +1 ronde 10 1
11 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 60 +1 ronde 14
12 2 Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 60 +1 ronde 18
13 10 Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 60 +1 ronde 15
14 18 Lance Stroll Williams-Mercedes 60 +1 ronde 20
15 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 60 +1 ronde 8
16 11 Sergio Pérez Force India-Mercedes 60 +1 ronde 7
17 28 Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 60 +1 ronde 17
18 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 59 +2 rondtes 16
19 35 Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 59 +2 rondtes 19
DNF 31 Esteban Ocon Force India-Mercedes 0 Ongeluk 9
Bron:[1]
Nota
  • Romain Grosjean het 'n tydstraf van 5 sekondes ontvang omrede hy verskeie blou vlae geïgnoreer het.

Puntestand na die Grand Prix

[wysig | wysig bron]

Renjaers

[wysig | wysig bron]
Posisie Nommer Jaer Span Punte Var
1 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG 281 Steady
2 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 241 Steady
3 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 174 Steady
4 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Mercedes AMG 171 Steady
5 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 148 Steady
6 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 126 Steady
7 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Renault 53 Steady
8 14 Vlag van Spanje Fernando Alonso McLaren-Renault 50
9 20 Vlag van Denemarke Kevin Magnussen Haas-Ferrari 49
10 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Racing Point Force India-Mercedes 46
11 31 Vlag van Frankryk Esteban Ocon Racing Point Force India-Mercedes 45
12 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Renault 38 Steady
13 10 Vlag van Frankryk Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 28 Steady
14 31 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Haas-Ferrari 27 Steady
15 16 Vlag van Monaco Charles Leclerc Sauber-Ferrari 15 Steady
16 2 Vlag van België Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 8 Steady
17 9 Vlag van Swede Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 6 Steady
18 18 Vlag van Kanada Lance Stroll Williams-Mercedes 6 Steady
19 28 Vlag van Nieu-Seeland Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 2 Steady
20 35 Vlag van Rusland Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 1 Steady

Vervaardigers

[wysig | wysig bron]
Posisie Span Punte Var
1 Vlag van Duitsland Mercedes AMG 452 Steady
2 Vlag van Italië Ferrari 415 Steady
3 Vlag van Oostenryk Red Bull-TAG Heuer 274 Steady
4 Vlag van Frankryk Renault 91 Steady
5 Vlag van Verenigde State van Amerika Haas-Ferrari 76 Steady
6 Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Renault 58 Steady
7 Vlag van Verenigde Koninkryk Racing Point Force India-Mercedes 32 Steady
8 Vlag van Italië Toro Roso-Honda 30 Steady
9 Vlag van Switserland Sauber-Ferrari 21 Steady
10 Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Mercedes 7 Steady
Uitgesluit Vlag van Indië Force India-Mercedes 59

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Formula 1 2018 Singapore Airlines Singapore Grand Prix – Race Result". Formula1.com (in Engels). Formula One World Championship Limited. 16 September 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Oktober 2019. Besoek op 16 September 2018.