Aardtier (astrologie)
Voorkoms
戊寅
Die Aardtier (戊寅, wùyín) is die 15de jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die vyfde Hemelstam (戊, bǐng; die element Aarde en Jang) met die derde Aardtak (寅, yín), gesimboliseer deur die Tier (虎, hǔ).
Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Aardtierjaar het in 1998 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 28 Januarie 1998 tot 15 Februarie 1999.
Aardtierjare
[wysig | wysig bron]Sestigdelige siklus (干支 gānzhī) | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| ||||||||||||
Dier 地支 |
子 |
丑 |
寅 |
卯 |
辰 |
巳 |
午 |
未 |
申 |
酉 |
戌 |
亥 |
Jaar 天干 地支 |
1 甲 子 |
2 乙 丑 |
3 丙 寅 |
4 丁 卯 |
5 戊 辰 |
6 己 巳 |
7 庚 午 |
8 辛 未 |
9 壬 申 |
10 癸 酉 |
11 甲 戌 |
12 乙 亥 |
Jaar 天干 地支 |
13 丙 子 |
14 丁 丑 |
15 戊 寅 |
16 己 卯 |
17 庚 辰 |
18 辛 巳 |
19 壬 午 |
20 癸 未 |
21 甲 申 |
22 乙 酉 |
23 丙 戌 |
24 丁 亥 |
Jaar 天干 地支 |
25 戊 子 |
26 己 丑 |
27 庚 寅 |
28 辛 卯 |
29 壬 辰 |
30 癸 巳 |
31 甲 午 |
32 乙 未 |
33 丙 申 |
34 丁 酉 |
35 戊 戌 |
36 己 亥 |
Jaar 天干 地支 |
37 庚 子 |
38 辛 丑 |
39 壬 寅 |
40 癸 卯 |
41 甲 辰 |
42 乙 巳 |
43 丙 午 |
44 丁 未 |
45 戊 申 |
46 己 酉 |
47 庚 戌 |
48 辛 亥 |
Jaar 天干 地支 |
49 壬 子 |
50 癸 丑 |
51 甲 寅 |
52 乙 卯 |
53 丙 辰 |
54 丁 巳 |
55 戊 午 |
56 己 未 |
57 庚 申 |
58 辛 酉 |
59 壬 戌 |
60 癸 亥 |
Die volgende jare is Aardtierjare:
Jare van die Aardtier | ||||||||||
0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
0 | 2683 v.C. | 2623 v.C. | 2563 v.C. | 2503 v.C. | 2443 v.C. | 2383 v.C. | 2323 v.C. | 2263 v.C. | 2203 v.C. | 2143 v.C. |
10 | 2083 v.C. | 2023 v.C. | 1963 v.C. | 1903 v.C. | 1843 v.C. | 1783 v.C. | 1723 v.C. | 1663 v.C. | 1603 v.C. | 1543 v.C. |
20 | 1483 v.C. | 1423 v.C. | 1363 v.C. | 1303 v.C. | 1243 v.C. | 1183 v.C. | 1123 v.C. | 1063 v.C. | 1003 v.C. | 943 v.C. |
30 | 883 v.C. | 823 v.C. | 763 v.C. | 703 v.C. | 643 v.C. | 583 v.C. | 523 v.C. | 463 v.C. | 403 v.C. | 343 v.C. |
40 | 283 v.C. | 223 v.C. | 163 v.C. | 103 v.C. | 43 v.C. | 18 | 78 | 138 | 198 | 258 |
50 | 318 | 378 | 438 | 498 | 558 | 618 | 678 | 738 | 798 | 858 |
60 | 918 | 978 | 1038 | 1098 | 1158 | 1218 | 1278 | 1338 | 1398 | 1458 |
70 | 1518 | 1578 | 1638 | 1698 | 1758 | 1818 | 1878 | 1938 | 1998 | 2058 |
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 763 v.C. |
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia
Vorige teken ← Vuuros (丁丑) |
Aardtier (戊寅) | Volgende teken Aardkonyn (己卯) → |