Al Molinaro
Voorkoms
Al Molinaro | |
Geboortenaam | Umberto Francesco Molinaro |
---|---|
Geboorte | 24 Junie 1919 |
Sterfte | 30 Oktober 2015 (op 96) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1954–2003 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Al Molinaro (24 Junie 1919 – 30 Oktober 2015) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Freaky Friday (1976) en in die televisiereekse Get Smart (1965), The Odd Couple (1970), en Joanie Loves Chachi (1982).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1954: Love Me Madly
- 1976: Freaky Friday
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1965: Get Smart
- 1970: The Odd Couple
- 1974: Happy Days
- 1982: Joanie Loves Chachi
- 1990: The Family Man
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1977: Great Day
- 1982: The Ugily Family
- 1999: Entertainment Tonight Presents: Happy Days - Secrets
Video's
[wysig | wysig bron]- 1994: Weezer: Buddy Holly
- 2005: The Odd Couple Out-Takes