Lêer:Ds IDJ Murray.jpg
Voorkoms
Grootte van hierdie voorskou: 442 × 599 piksels. Ander resolusies: 177 × 240 piksels | 498 × 675 piksels.
Oorspronklike lêer (498 × 675 piksels, lêergrootte: 163 KG, MIME-tipe: image/jpeg)
Opsomming
[wysig | wysig bron]Beskrywing: | Ds. I.D.J. Murray, toe hy leraar was van die NG gemeente Delportshoop. Ds. Murray is in 1919 gelegitimeer nadat hy aan die Victoria-kollege en die Stellenbosse Kweekskool gestudeer het. Hy was NG predikant op Babanango, Oranjeville en Delportshoop asook in Suidwes-Afrika. Daarna was hy vir 13 jaar hospitaalleraar in Pretoria, waar hy in Sinoville woonagtig was. Hy is in 1988 slegs vyf maande voor sy 100ste verjaardag oorlede, en was op daardie stadium ook die oudste oud-Matie.[1]
|
---|---|
Bron: | Ons gemeentelike feesalbum |
Datum | 1951 |
Beskikbaar gestel deur | Morné van Rooyen |
Outeur | Onbekend |
Ander weergawes van hierdie lêer | Geen |
Lisensiëring
[wysig | wysig bron]Hierdie werk is in Suid-Afrika geskep en is nou in die publieke domein aangesien die kopieregtermyn daarvan verstreke is. Volgens die Suid-Afrikaanse wet op kopiereg word alle werke in die publieke domein vrygestel vyftig jaar na hulle publikasie, getel vanaf die begin van die volgende kalenderjaar. (Bv. vir 1966, vanaf 1 Januarie 2017.) |
'n Lêer met hierdie lisensie mag slegs by Commons opgelaai word indien dit in die publieke domein in Suid-Afrika was in 1996, m.a.w. slegs as dit voor 1946 gepubliseer was en geen kopiereg in die V.S.A. geregistreer is nie. Hierdie is die effek van 17 USC 104A met sy kritieke datum 1 Januarie 1996. A South African work that is in the public domain in South Africa according to this rule is in the public domain in the U.S. only if it was in the public domain in South Africa in 1996, e.g. if it was published before 1946 and no copyright was registered in the U.S. (This is the effect of 17 USC 104A with its critical date of January 1, 1996.) |
Lêergeskiedenis
Klik op die datum/tyd om te sien hoe die lêer destyds gelyk het.
Datum/Tyd | Duimnael | Dimensies | Gebruiker | Opmerking | |
---|---|---|---|---|---|
huidig | 20:11, 24 Augustus 2015 | 498 × 675 (163 KG) | Morne (besprekings | bydraes) | {{Beeldinligting |beskrywing=Ds IDJ Murray, toe hy leraar was van die NG gemeente Delportshoop |bron=''Ons gemeentelike feesalbum'' |datum=1951 |daarsteller=Morné van Rooyen |outeur=Onbekend |ander_weergawes=Geen }} <!-- VERPLIG: Moenie vergeet om... |
U kan nie die lêer oorskryf nie.
Lêergebruik
Die volgende 2 bladsye gebruik dié lêer: