Monte Markham
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Monte Markham | |
Geboorte | 21 Junie 1935 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Monte Markham (gebore 21 Junie 1935) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Guns of the Magnificent Seven (1969), Airport '77 (1977), en We Are Still Here (2015), en in die televisiereeks The Six Million Dollar Man (1974).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1968: Project X
- 1969: Guns of the Magnificent Seven
- 1972: Two Is a Happy Number
- 1974: Ginger in the Morning
- 1977: Airport '77
- 1981: Separate Ways
- 1985: Counter Measures
- 1988: Defense Play
- 1988: Judgement Day
- 1991: Neon City
- 1995: Piranha
- 2012: Music High
- 2015: We Are Still Here
- 2016: The Rift
- 2017: Death of the Sheik
- 2018: Get Married or Die
- 2018: Edge of Isolation
- 2018: Reborn
- Space Samurai: Oasis
- Mark Maine Carson Project
- Mark Maine John Carson Project
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1967: The Second Hundred Years
- 1969: Mr. Deeds Goes to Town
- 1973: The New Perry Mason
- 1974: The Six Million Dollar Man
- 1983: Skycrane
- 1993: Air Combat
- 1994: Combat at Sea
- 1995: Campus Cops
- 1996: The Great Ships
- 2000: Search and Rescue
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1971: Death Takes a Holiday
- 1972: The Astronaut
- 1972: Visions...
- 1975: Hustling
- 1977: Relentless
- 1982: Hotline
- 1989: Nikki and Alexander
- 1999: Chinatown: Strangers in a Strange Land
- 2003: Red Flag
- 2004: Masters of Production: The Hidden Art of Hollywood
Video's
[wysig | wysig bron]- 2003: A Love Story: The Story of 'To Have and Have Not'
- 2016: The Rift: Behind the Scenes