Quezon Stad
Voorkoms
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Filippyne |
Deelstaat | Metro Manila |
Koördinate | 14°38′N 121°02′O / 14.633°N 121.033°O |
Gestig op | 12 Oktober 1939 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 166,20 vk km |
Hoogte bo seevlak | 17 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2007) | 2 679 450 |
- Bevolkingsdigtheid | 16 121,8/vk km |
Tydsone | UTC +8 (PST) |
- Somertyd | geen |
Burgemeester | Herbert B. Bautista |
Amptelike Webwerf | www.quezoncity.gov.ph |
Quezon Stad (Engels: Quezon City, Filippyns: Lungsod Quezon) was van 1948 tot 1976 die hoofstad en is voor Manila die grootste stad van die Filippyne. Die stad het 'n bevolking van 2 679 450 met 480 624 huishoudings in 2007 gehad en het 'n oppervlakte van 166,20 km².