Gaan na inhoud

Westerlauwers-Fries

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Weergawe deur Naudefj (Besprekings | bydraes) op 09:44, 17 Februarie 2018 (Robot: standardiseer inskrywing)
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Wes•ter•lau•wers-Fries
(taal) Een van die drie Friese tale wat wes van die Lauwersrivier in die Nederlandse provinsie Fryslân gepraat word.
Westerlauwers-Fries is met ongeveer 400 000 sprekers die grootste Friese taal.