webwerf
Voorkoms
-
(lêer)
- web•werf
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
webwerf | webwerwe |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
webwefie | webwerfies |
- (rekenaarwetenskap) 'n Plek (aangedui met 'n URL) waar inligting op die internet bekom kan word.
- Die worteladres van 'n webwerf word die hoofblad of tuisblad genoem.
Vertalings: webwerf | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor webwerf.