Huisgenoot

TEATER IN JOU SITKAMER

‘OP ’N verhoog is daar ’n sogenaamde vierde muur – dit verwys na die skeiding tussen die gehoor en die kunstenaar.

In ’n teater weet mense hulle moenie die lyn oorsteek nie, want daar is jy die toeskouer.

Maar met die huiskonserte word daardie lyn dowwer, die wêrelde vermeng. Mense weet nie altyd wat deel van die toneelstuk is en wat nié.

Hulle wonder: “Praat sy nou met my?”

Dís wanneer fiksie realiteit herken – as jy deur daardie muur breek.

Dink maar aan iets soos ’n intieme dans, dis baie onvoorspelbaar. En dit is wat ek love.

Dit het alles in 2021 begin, ná covid. Daar was nie werk vir my as teateraktrise nie. Daar het niks gebeur nie.

Ek het ’n vriendin, haar naam is Nicolene Burger, wat performance art doen. Ek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
*kyk & luister
EXCUSEZ-MOI! Die gewilde Emily in Paris se vierde seisoen is nou op Netflix en begin waar seisoen 3 geëindig het: waar Camille (Camille Razat) haar troue met Gabriel (Lucas Bravo) afstel en sy aan-af-romanse met Emily (Lily Collins) voor almal onthul
Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Die reeks Boer soek ’n vrou se boer Jacques verklap als agter dáái besluit: ‘Uit respek wou ek niemand se tyd mors nie’ Hy weet beslis nog nie wat hy in die lewe wil hê nie. Hy soek nie regtig iemand nie en wil eintlik alleen wees. So hy moet eers sy
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 Wat is die naam van die superheldspan wat Iron Man, Captain America en Thor insluit? 2 Hoeveel kaarte is daar in ’n gewone pak speelkaarte? 3 Watter Afrikastad se bynaam is die Rooi Stad of die Okerstad? 4 Watter kleur is flaminke by geboorte? 5 Wa

Related