Dolosse is die beentjies van geslagte vee wat as 'speelgoed' deur voortrekker kinders gebruik is tydens die Groot Trek. … | African history, Strange history, Africa
Dolosse is die beentjies van geslagte vee wat as 'speelgoed' deur voortrekker kinders gebruik is tydens die Groot Trek. Hierdie tradisies het vir dekades na die trek steeds op Suid-Afrikaanse plase voortgeleef.