Boere resepte

11 Pins
·
6y
SOET DOPPIES TANNIE RIET SE SOET DOPPIES 2 ½ k meel 1 t bakpoeier 2 eiers 125g botter Sout ½ k suiker SO MAAK MENS: Meng meel, bakpoeier en sout. Vryf botter in. Klits eiers en suiker. Maak aan. Rol uit jou deeg druk uit en gebruik jou drukkertjie om dit in die kolwyntjie pannetjie mooi teen die kante te druk. Druk met ‘n vurk gaatjies in die deeg. Bron: Annamarie Smit (Tannie Riet is Annamarie se Moeder) NOTA: Rol die deeg tussen plastiek uit. Dan krimp die deeg nie so baie nie.