Week 26 Beplanning
Week 26 Beplanning
Week 26 Beplanning
Toiletroetine Herinner leerders daagliks aan basiese higiëne: tande borsel in die oggend,
hande was voor ete ens. Doen gereeld gesondheidsinspeksies.
Skeppende kuns: Kies een hoofaktiwiteit en bied die ander as by-aktiwiteite aan. Spasieer ook
soos verkies, versprei self oor die week soos dit u pas.
Teken, medium en Teken Teken vrugte Teken ‘n mandjie
waarop vrugte waarvan jy met vrugte.
waarvan jy nie hou nie.
Graad R – Vrugte
baie hou.
Mors aktiwiteite Blaas borrels met sunlight seep, water, pers kleursel en strootjies
Woensdae
By-aktiwiteite/ Legkaarte Fynmotories Speletjies Sorteer Vryteken
Persepsie (bingo, lotto, voorwerpe met kryte,
Graad R – Vrugte
Verrykingsaktiwite
ite GEEN GEEN GEEN GEEN GEEN
Graad R
werkboeke
(Rooi dept. boeke)
Rympie Kies enige rympie uit die bundle aangeheg vir kwartaal 3.
Juffrou gerig
Donderdae is eie storie vertel. Maak ‘n afskrif op A3 bladsy en plaas op
muur/esel. Elke kleuter kry kans om in sy eie woorde ‘n storie te vertel wat
hy op die prent sien. Assesseer weekliks.
Storie Apie Groot Beertjie en Storie prent Juffrou kies
Kenapie olifantboude skoenlapper 7 haar eie
storie
Hulpmiddels Vingerpoppe Lepel - Felt prente Stokkie Handpop
(slegs voorbeelde) poppe prente
Einde van die storie- 1. 1. 1. 1. 1.
vrae 2. 2. 2. 2. 2.
Begin met nuwe Elke juffrou se eie keuse watter woorde sy vir die leerders wil aanleer.
woorde Druk die woorde uit in die korrekte skrif en lamineer om te gebruik.
RUS EN VERTREK
Totsiens!!!!!