Gaan na inhoud

Greytown: Verskil tussen weergawes

Koördinate: 29°4′S 30°35′O / 29.067°S 30.583°O / -29.067; 30.583
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Nuwe blad: {| align="right" border="0" rules="all" width="300px" cellpadding="4" cellspacing="0" style="margin: 0 0 1em 1em; border: 1px solid #999; border-right-width: 2px; border-bottom-width: 2p…
 
Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8
 
(32 wysigings tussenin deur 18 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1: Lyn 1:
{{Inligtingskas Suid-Afrikaanse dorp
{| align="right" border="0" rules="all" width="300px" cellpadding="4" cellspacing="0" style="margin: 0 0 1em 1em; border: 1px solid #999; border-right-width: 2px; border-bottom-width: 2px; background-color: #ffffff"
| naam = Greytown
! colspan="2" style="background-color :#ff0000 " |<span style="font-size:15pt">'''Greytown'''</span>
| inheemse_naam =
|-
| ander_naam =
| valign="top"| '''Land''': || {{vlag|Suid-Afrika}}
| beeld_stadsilhoeët =
|-
| beeldbyskrif =
| valign="top"| '''Provinsie''': || [[Beeld:KwaZulu-Natal coa.png|25px]] [[KwaZulu-Natal]]
| duimdrukkeretiketposisie= regs
|-
| latd = 29 |latm = 4 |lats =
| valign="top"| '''Stigting''': || [[1848]]
| longd = 30 |longm = 35 |longs =
|-
| provinsie = KwaZulu-Natal
| valign="top"| '''Vernoem na''': || [[George Edward Grey]]
| distrik = Umzinyathi
|-
| munisipaliteit = Umvoti
| valign="top"| '''Bevolking''': || ~7 500
| stigtingsdatum = [[1854]]<ref name=established>{{cite web |title=Chronological order of town establishment in South Africa based on Floyd (1960:20-26) |url=http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-07212011-123414/unrestricted/05back.pdf |pages=xlv-lii |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20190713023732/http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-07212011-123414/unrestricted/05back.pdf |archive-date=13 Julie 2019 |url-status=live |df=dmy-all |access-date= 7 Februarie 2017 }}</ref>
|-
| regeringstipe =
| valign="top"| '''Amptelike Webwerf''': || [http://www.greytown.co.za www.greytown.co.za]
| leier_party =
|}
| leiertitel =
| leiernaam =
| oppervlakvoetnotas =
| oppervlak_totaal_km2 =
| hoogte_m = 1015
| bevolking_totaal =
| bevolking_soos_op = 2011
| bevolkingvoetnotas =
| demografie1_voetnotas =
| persent_swart = 60.1%
| persent_kleurling = 5.5%
| persent_asiër = 22.3%
| persent_wit = 11.2%
| persent_ander = 1.0%
| demografie2_voetnotas =
| demografie2_titel1 = [[Zoeloe]]
| demografie2_info1 = 53.1%
| demografie2_titel2 = [[Engels]]
| demografie2_info2 = 36.9%
| demografie2_titel3 = [[Afrikaans]]
| demografie2_info3 = 5.2%
| demografie2_titel4 =
| demografie2_info4 =
| demografie2_titel5 = Ander
| demografie2_info5 = 4.8%
| poskode = 3250
| poskode2 = 3250
| skakelkode = 033
| sensuskode = 577023
| webwerf = [http://www.greytown.co.za/ www.greytown.co.za]
}}


'''Greytown''' is 'n dorp in die oost van [[Suid-Afrika]], in die provinsie van [[KwaZulu-Natal]]. Die dorpse stadhuis was in 1904 gebou.
'''Greytown''' is 'n [[dorp]] in die ooste van [[Suid-Afrika]], in die provinsie [[KwaZulu-Natal]]. Die dorp aan die [[Mvotirivier]] en is die geboorteplek van genl. [[Louis Botha]].


== Geskiedenis ==
[[Kategorie:Stede en dorpe in KwaZulu-Natal]]
Die dorp is in 1854 uitgelê op 'n plaas wat van L.J. Nel gekoop is. Die inwoners wou die dorp eers Pretorius noem ter ere van [[Andries Pretorius]] maar die Natalse regering het aangedring dat die dorp na sir [[George Grey]] vernoem word. Die dorp se stadsaal is in 1904 gebou.


== Distrik ==
[[en:Greytown, KwaZulu-Natal]]
Daar is in 1890 begin met die aanplant van [[Swartwattel|wattelbome]]. Vandag is Greytown die middelpunt van uitgebreide wattel- en denneplantasies. Ander produkte is kiwivrugte, [[avokado]]pere, [[suiker]], [[mielies]], [[vee]] en [[suiwelproduk]]te. Die belangrikste nywerheid is 'n groot skoenfabriek. 'n Gebou wat in 1886 as woning vir die landdros opgerig is, dien nou as 'n museum.
[[de:Greytown (Südafrika)]]

== Louis Botha ==
Daar is 'n klipgedenkteken, wat die plek aandui waar die huis was waar genl. [[Louis Botha]] gebore is, op die plaas Honingfontein. Die plaas is 5&nbsp;km suid van Greytown.

== Sien ook ==
* [[NG gemeente Greytown]]
* [[Lys van dorpe in Suid-Afrika]]

== Verwysings ==
{{Verwysings}}

== Bronne ==
* {{cite book |last=Erasmus |first= B.P.J.|authorlink=B.P.J. Erasmus |title=[[Op Pad in Suid-Afrika]]|year= 1995|publisher=Jonathan Ball Uitgewers |isbn= 1-86842-026-4}}
* {{cite book |last=Rosenthal |first= Eric|authorlink=Eric Rosenthal|title=[[Ensiklopedie van Suidelike Afrika]]|year= 1967 |isbn= }}

<br />
{{Suid-Afrikaanse distriksmunisipaliteit navbox|DC24}}

{{Normdata}}

[[Kategorie:Nedersettings in KwaZulu-Natal]]

Huidige wysiging sedert 11:18, 15 Augustus 2021

Greytown
Greytown is in KwaZulu-Natal
Greytown
Greytown
 Greytown se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 29°4′S 30°35′O / 29.067°S 30.583°O / -29.067; 30.583
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistrikUmzinyathi
MunisipaliteitUmvoti
Stigting1854[1]
Oppervlak
 • Totaal4,75 km2 (1,83 vk. myl)
Hoogte
1 015 m (3 330 ft)
Bevolking
 (2011)[2]
 • Totaal9 090
 • Digtheid1 914/km2 (4 960/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense11.2%
 • Indiërs/Asiërs22.3%
 • Bruin mense5.5%
 • Swart mense60.1%
 • Ander1.0%
Taal (2011)
 • Zoeloe 53.1%
 • Engels 36.9%
 • Afrikaans 5.2%
 • Ander 4.8%
Poskode (strate)
3250
Poskode (posbusse)
3250
Skakelkode033
Webwerfwww.greytown.co.za

Greytown is 'n dorp in die ooste van Suid-Afrika, in die provinsie KwaZulu-Natal. Die dorp lê aan die Mvotirivier en is die geboorteplek van genl. Louis Botha.

Geskiedenis

[wysig | wysig bron]

Die dorp is in 1854 uitgelê op 'n plaas wat van L.J. Nel gekoop is. Die inwoners wou die dorp eers Pretorius noem ter ere van Andries Pretorius maar die Natalse regering het aangedring dat die dorp na sir George Grey vernoem word. Die dorp se stadsaal is in 1904 gebou.

Distrik

[wysig | wysig bron]

Daar is in 1890 begin met die aanplant van wattelbome. Vandag is Greytown die middelpunt van uitgebreide wattel- en denneplantasies. Ander produkte is kiwivrugte, avokadopere, suiker, mielies, vee en suiwelprodukte. Die belangrikste nywerheid is 'n groot skoenfabriek. 'n Gebou wat in 1886 as woning vir die landdros opgerig is, dien nou as 'n museum.

Louis Botha

[wysig | wysig bron]

Daar is 'n klipgedenkteken, wat die plek aandui waar die huis was waar genl. Louis Botha gebore is, op die plaas Honingfontein. Die plaas is 5 km suid van Greytown.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Chronological order of town establishment in South Africa based on Floyd (1960:20-26)" (PDF) (in Engels). pp. xlv–lii. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 Julie 2019. Besoek op 7 Februarie 2017.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 "Hoofplek Greytown". Sensus 2011.

Bronne

[wysig | wysig bron]