Limburg, Nederland: Verskil tussen weergawes
k r2.7.2+) (robot Bygevoeg: sq:Limburgu (Holandë) |
No edit summary |
||
(43 wysigings tussenin deur 18 gebruikers nie gewys nie) | |||
Lyn 1: | Lyn 1: | ||
{{Inligtingskas Nedersetting |
|||
{{Klik naar Provinsies van Nederland|provinsie=Limburg}} |
|||
|amptelike_naam = Limburg |
|||
[[Lêer:NL-LimburgVlag.svg|100px|links|thumb|Die vlag van Nederlands Limburg]] |
|||
|ander_naam = |
|||
[[Lêer:Limburg-nl-wapen.svg|100px|links|thumb|Die wapen van Nederlands Limburg]] |
|||
|inheemse_naam = |
|||
[[Lêer:Rur Roermond.jpg|200px|regs|thumb|[[Roermond]]]] |
|||
|nedersetting_tipe = Provinsie |
|||
[[Lêer:Camerig-Uitzicht0566.JPG|200px|regs|thumb|[[Camerig]] en omgewing]] |
|||
|bynaam = |
|||
|slagspreuk = |
|||
|translit_taal1 = |
|||
|translit_taal1_tipe = |
|||
|translit_taal1_inligting = |
|||
|translit_taal2 = |
|||
|translit_taal2_tipe = |
|||
|translit_taal2_inligting = |
|||
|beeld_stadsilhoeët = |
|||
|beeldgrootte = |
|||
|beeldbyskrif = |
|||
|beeld_vlag = NL-LimburgVlag.svg |
|||
|vlaggrootte = |
|||
|vlagskakel = |
|||
|beeld_seël = |
|||
|seëlskakel = |
|||
|seëlgrootte = |
|||
|beeld_skild = Limburg-nl-wapen.svg |
|||
|skildskakel = |
|||
|skildgrootte = |
|||
|beeld_leë_embleem = |
|||
|leë_embleemtipe = |
|||
|leë_embleemgrootte = |
|||
|leë_embleemskakel = |
|||
|beeld_kaart = Limburg in the Netherlands.svg |
|||
|kaartgrootte = |
|||
|kaartbyskrif = Ligging van die provinsie Limburg in Nederland |
|||
|beeld_kaart1 = Prov-Limburg-OpenTopo.jpg |
|||
|kaartgrootte1 = |
|||
|kaartbyskrif1 = Kaart van die provinsie Limburg |
|||
|beeld_punt_kaart = |
|||
|puntkaartgrootte = |
|||
|puntkaartbyskrif = |
|||
|punt-x = |
|||
|punt-y = |
|||
|duimdrukkerkaart = |
|||
|duimdrukkeretiketposisie = bokant |
|||
|duimdrukkerkaartgrootte = |
|||
|duimdrukkerkaartbyskrif = |
|||
|onderafdelingtipe = [[Land]] |
|||
|onderafdelingnaam = {{vlag|Nederland}} |
|||
|onderafdelingtipe1 = Hoofstad |
|||
|onderafdelingtipe2 = Grootste stad |
|||
|onderafdelingtipe3 = |
|||
|onderafdelingtipe4 = |
|||
|onderafdelingnaam1 = [[Maastricht]] |
|||
|onderafdelingnaam2 = Maastricht |
|||
|onderafdelingnaam3 = |
|||
|onderafdelingnaam4 = |
|||
|regeringvoetnotas = |
|||
|regeringstipe = |
|||
|leiertitel = Kommissaris |
|||
|leiernaam = Emile Roemer ([[SP (Nederland)|SP]]) |
|||
|leiertitel1 = |
|||
|leiertitel2 = |
|||
|leiertitel3 = |
|||
|leiertitel4 = |
|||
|leiernaam1 = |
|||
|leiernaam2 = |
|||
|leiernaam3 = |
|||
|leiernaam4 = |
|||
|stigtingstitel = |
|||
|stigtingsdatum = |
|||
|stigtingstitel2 = |
|||
|stigtingsdatum2 = |
|||
|stigtingstitel3 = |
|||
|stigtingsdatum3 = |
|||
|eenheidvoorkeur = |
|||
|oppervlakvoetnotas = <ref name=alle>[https://allecijfers.nl/provincie/limburg/ Statistieken provincie Limburg], AlleCijfers</ref> |
|||
|oppervlakgroottes = |
|||
|oppervlak_totaal_km2 = 2210 |
|||
|oppervlak_land_km2 = 2145 |
|||
|oppervlak_water_km2 = 65 |
|||
|oppervlak_totaal_myl2 = |
|||
|oppervlak_land_myl2 = |
|||
|oppervlak_water_myl2 = |
|||
|oppervlak_water_persent = |
|||
|oppervlak_stedelik_km2 = |
|||
|oppervlak_stedelik_myl2 = |
|||
|oppervlak_metro_km2 = |
|||
|oppervlak_metro_myl2 = |
|||
|oppervlak_leeg1_titel = |
|||
|oppervlak_leeg1_km2 = |
|||
|oppervlak_leeg1_myl2 = |
|||
|oppervlak_leeg2_titel = |
|||
|oppervlak_leeg2_km2 = |
|||
|oppervlak_leeg2_myl2 = |
|||
|hoogtevoetnotas = |
|||
|hoogte_m = |
|||
|hoogte_voet = |
|||
|koördinaattipe = |
|||
|koördinate = {{Koördinate|51|13|N|5|56|O|aansig=inlyn,titel}} |
|||
|bevolking_soos_op = |
|||
|bevolkingnotas = <ref name=alle/> |
|||
|bevolking_totaal = 1 128 367 |
|||
|bevolkingsdigtheid_km2 = 526 |
|||
|bevolkingsdigtheid_myl2 = |
|||
|bevolking_metro = |
|||
|bevolkingsdigtheid_metro_km2 = |
|||
|bevolkingsdigtheid_metro_myl2 = |
|||
|bevolking_stedelik = |
|||
|bevolkingsdigtheid_stedelik_km2 = |
|||
|bevolkingsdigtheid_stedelik_myl2 = |
|||
|bevolking_leeg1_titel = |
|||
|bevolking_leeg1 = |
|||
|bevolkingsdigtheid_leeg1_km2 = |
|||
|bevolkingsdigtheid_leeg1_myl2 = |
|||
|bevolking_leeg2_titel = |
|||
|bevolking_leeg2 = |
|||
|bevolkingsdigtheid_leeg2_km2 = |
|||
|bevolkingsdigtheid_leeg2_myl2 = |
|||
|bevolkingnota = 1 Januarie 2023 |
|||
|tydsone = MET |
|||
|utcafset = +01:00 |
|||
|tydsone_DST = MEST |
|||
|uctafset_DST = +02:00 |
|||
|poskodetipe = |
|||
|poskode = |
|||
|skakelkode = |
|||
|leë_naam = |
|||
|leë_inligting = |
|||
|leë1_naam = |
|||
|leë1_inligting = |
|||
|leë2_naam = |
|||
|leë2_inligting = |
|||
|leë3_naam = |
|||
|leë3_inligting = |
|||
|leë4_naam = |
|||
|leë4_inligting = |
|||
|leë5_naam = |
|||
|leë5_inligting = |
|||
|voetnotas = |
|||
|webwerf = [https://www.limburg.nl/ www.limburg.nl] |
|||
}} |
|||
[[Lêer:Camerig-Uitzicht0566.JPG|300px|thumb|[[Camerig]] en omgewing]] |
|||
[[Lêer:Rur Roermond.jpg|300px|thumb|[[Roermond]]]] |
|||
'''Limburg''' ([[Limburgs]]e uitspraak: ''Lèmburg'') is een van die |
'''Limburg''' ([[Limburgs]]e uitspraak: ''Lèmburg'') is een van die 12 [[Provinsies van Nederland|provinsies]] van [[Nederland]] en is in die suidooste geleë. Die provinsie het 'n bevolking van sowat 1 128 000 in 2023 gehad en beslaan 'n totale oppervlakte van 2 210 km² met 'n [[bevolkingsdigtheid]] van 526 inwoners per km² land. Die [[hoofstad]] en grootste stad is [[Maastricht]]. |
||
== Geografie == |
== Geografie == |
||
Limburg lê in die suidooste van Nederland. Die provinsie grens in die noorde aan die Nederlandse provinsie [[Gelderland]], in die ooste aan die [[Duitsland|Duitse]] deelstaat [[Noordryn-Wesfale]], in die suide aan die [[België|Belgiese]] provinsies [[Luik (provinsie)|Luik]] en [[Limburg, België|Limburg]], in die suidweste ook aan Belgies Limburg en in die noordweste aan die Nederlandse provinsie [[Noord-Brabant]]. |
Limburg lê in die suidooste van Nederland. Die provinsie grens in die noorde aan die Nederlandse provinsie [[Gelderland]], in die ooste aan die [[Duitsland|Duitse]] deelstaat [[Noordryn-Wesfale]], in die suide aan die [[België|Belgiese]] provinsies [[Luik (provinsie)|Luik]] en [[Limburg, België|Limburg]], in die suidweste ook aan Belgies Limburg en in die noordweste aan die Nederlandse provinsie [[Noord-Brabant]]. |
||
Limburg is in die noorde en midde 'n glooiende provinsie, maar in die suide heuwelagtig, waar die uitlopers van die [[Ardenne]]- en [[Eifel]]-bergreeks is. Die hoogste punt is daarom ook in hierdie ''Suid-Limburg'' op die ''Drielandepunt'' van die ''Vaalserberg'' (323 |
Limburg is in die noorde en midde 'n glooiende provinsie, maar in die suide heuwelagtig, waar die uitlopers van die [[Ardenne]]- en [[Eifel]]-bergreeks is. Die hoogste punt is daarom ook in hierdie ''Suid-Limburg'' op die ''Drielandepunt'' van die ''Vaalserberg'' (323 m), op die gesamentlike grens met België en Duitsland (aan Nederlandse kant in die munisipaliteit [[Vaals]] geleë). |
||
Deur die provinsie vloei van suid na noord die [[Maas]]-rivier. |
Deur die provinsie vloei van suid na noord die [[Maas]]-rivier. Die Maas is 'n belangrike rivier vir transport en ontspring in [[Frankryk]]. Die Maas is 'n reënwaterrivier. |
||
== Geskiedenis == |
== Geskiedenis == |
||
Limburg was 'n deel van die [[Romeinse Ryk]]. Daar is baie voorwerpe uit die periode in Limburg ontdek. Ook is daar nog (onderdele van) geboue uit die periode van die geskiedenis. Maastricht was bekend as Mosa Trajectum, Mosa ad Trajectum of Trajectum. |
|||
Die midde en noorde van Limburg het vroeër tot die hertogdom [[Gelre]] en later met [[Maastricht]] tot die [[Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande]] behoort. In [[1795]] het die Franse veroweraars die [[departement]] [[Beneden-Maas]] geskep, wat grotendeels ooreenkom met die provinsies Limburg in België en Nederland. Na die ontstaan van die [[Verenigde Koninkryk van die Nederlande]] is die naam in [[1815]] in Limburg gewysig. Na die onafhanklikheid van België is in [[1839]] die provinsie in Belgies en Nederlands Limburg verdeel. |
Die midde en noorde van Limburg het vroeër tot die hertogdom [[Gelre]] en later met [[Maastricht]] tot die [[Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande]] behoort. In [[1795]] het die Franse veroweraars die [[departement]] [[Beneden-Maas]] geskep, wat grotendeels ooreenkom met die provinsies Limburg in België en Nederland. Na die ontstaan van die [[Verenigde Koninkryk van die Nederlande]] is die naam in [[1815]] in Limburg gewysig. Na die onafhanklikheid van België is in [[1839]] die provinsie in Belgies en Nederlands Limburg verdeel. |
||
== Tale == |
== Tale == |
||
In die provinsie word naas [[Nederlands]] ook die [[Limburgs]]e dialek gepraat. In die uiterste suidooste word die [[Ripuaries]]e dialek gebesig (munisipaliteite [[Kerkrade]]-[[Simpelveld]]-[[Vaals]]). |
In die provinsie word naas [[Nederlands]] ook die [[Limburgs]]e dialek gepraat. In die uiterste suidooste word die [[Ripuaries]]e dialek gebesig (munisipaliteite [[Kerkrade]]-[[Simpelveld]]-[[Vaals]]). |
||
== Religie == |
|||
Die provinsie is 'n [[Rooms-Katolieke]] bisdom, Roermond, en tradisioneel nagenoeg volledig Rooms-Katoliek. |
|||
== Kultuur == |
|||
Die provinsie het 'n unieke kultuur ten opsigte van die andere provinsies met sy dialekte, skutterye, musiekverenigings, kermis, geregte en dranke. Die kultuur, tradisies, dialekte alsook die volkslied is identiek aan Limburg in België. |
|||
== Munisipaliteite == |
== Munisipaliteite == |
||
Limburg bestaan sedert 2019 uit 31 munisipaliteite: |
|||
Limburg bestaan uit 33 [[munisipaliteit]]e:<ref>Inwoners per 1 Januarie 2011 (afgerond)</ref> |
|||
{| class="wikitable sortable" |
|||
{| BORDER="0" cellpadding="10" |
|||
|----- |
|||
! Munisipaliteite |
|||
! Inwoners<br/ >(2023) |
|||
|- |
|||
| [[Beek (munisipaliteit)|Beek]] |
|||
| 16 000 |
|||
|- |
|||
| [[Beekdaelen]] |
|||
| 36 000 |
|||
|- |
|||
| [[Beesel]] |
|||
| 13 000 |
|||
|- |
|||
| [[Bergen, Limburg|Bergen]] |
|||
| 13 000 |
|||
|- |
|||
| [[Brunssum]] |
|||
| 28 000 |
|||
|- |
|||
| [[Echt-Susteren]] |
|||
| 32 000 |
|||
|- |
|||
| [[Eijsden-Margraten]] |
|||
| 26 000 |
|||
|- |
|||
| [[Gennep]] |
|||
| 18 000 |
|||
|- |
|||
| [[Gulpen-Wittem]] |
|||
| 14 000 |
|||
|- |
|||
| [[Heerlen]] |
|||
| 87 000 |
|||
|- |
|||
| [[Horst aan de Maas]] |
|||
| 44 000 |
|||
|- |
|||
| [[Kerkrade]] |
|||
| 46 000 |
|||
|- |
|||
| [[Landgraaf (munisipaliteit)|Landgraaf]] |
|||
| 37 000 |
|||
|- |
|||
| [[Leudal]] |
|||
| 36 000 |
|||
|- |
|||
| [[Maasgouw]] |
|||
| 24 000 |
|||
|- |
|||
| ''[[Maastricht]]'' |
|||
| 123 000 |
|||
|- |
|||
| [[Meerssen]] |
|||
| 19 000 |
|||
|- |
|||
| [[Mook en Middelaar]] |
|||
| 8 000 |
|||
|- |
|||
| [[Nederweert]] |
|||
| 17 000 |
|||
|- |
|||
| [[Peel en Maas]] |
|||
| 45 000 |
|||
|- |
|||
| [[Roerdalen]] |
|||
| 21 000 |
|||
|- |
|||
| [[Roermond]] |
|||
| 60 000 |
|||
|- |
|||
| [[Simpelveld]] |
|||
| 10 000 |
|||
|- |
|||
| [[Sittard-Geleen]] |
|||
| 92 000 |
|||
|- |
|||
| [[Stein, Limburg|Stein]] |
|||
| 25 000 |
|||
|- |
|||
| [[Vaals]] |
|||
| 10 000 |
|||
|- |
|||
| [[Valkenburg aan de Geul]] |
|||
| 16 000 |
|||
|- |
|||
| [[Venlo]] |
|||
| 103 000 |
|||
|- |
|||
| [[Venray]] |
|||
| 45 000 |
|||
|- |
|||
| [[Voerendaal]] |
|||
| 12 000 |
|||
|- |
|||
| [[Weert]] |
|||
| 51 000 |
|||
|- |
|- |
||
| |
|||
# [[Beek (munisipaliteit)|Beek]], 17 000 |
|||
# [[Beesel]], 14 000 |
|||
# [[Bergen, Limburg|Bergen]], 13 000 |
|||
# [[Brunssum]], 29 000 |
|||
# [[Echt-Susteren]], 32 000 |
|||
# [[Eijsden-Margraten]], 25 000 |
|||
# [[Gennep]], 17 000 |
|||
# [[Gulpen-Wittem]], 14 000 |
|||
# [[Heerlen]], 89 000 |
|||
# [[Horst aan de Maas]], 42 000 |
|||
# [[Kerkrade]], 47 000 |
|||
| <ol start="12"> |
|||
<li> [[Landgraaf, Limburg|Landgraaf]], 38 000 |
|||
<li> [[Leudal]], 37 000 |
|||
<li> [[Maasgouw]], 24 000 |
|||
<li> [[Maastricht]], 120 000 |
|||
<li> [[Meerssen]], 19 000 |
|||
<li> [[Mook en Middelaar]], 8 000 |
|||
<li> [[Nederweert]], 17 000 |
|||
<li> [[Nuth]], 16 000 |
|||
<li> [[Onderbanken]], 8 000 |
|||
<li> [[Peel en Maas]], 43 000 |
|||
<li> [[Roerdalen]], 21 000 |
|||
| <ol start="23"> |
|||
<li> [[Roermond]], 56 000 |
|||
<li> [[Schinnen]], 13 000 |
|||
<li> [[Simpelveld]], 11 000 |
|||
<li> [[Sittard-Geleen]], 95 000 |
|||
<li> [[Stein (munisipaliteit)|Stein]], 26 000 |
|||
<li> [[Vaals]], 10 000 |
|||
<li> [[Valkenburg aan de Geul]], 17 000 |
|||
<li> [[Venlo]], 100 000 |
|||
<li> [[Venray]], 43 000 |
|||
<li> [[Voerendaal]], 13 000 |
|||
<li> [[Weert]], 49 000 |
|||
| |
|||
|} |
|} |
||
Lyn 72: | Lyn 274: | ||
== Eksterne skakels == |
== Eksterne skakels == |
||
* [https://www.limburg.nl/ Amptelike webwerf] |
|||
{{CommonsKategorie|Limburg (Netherlands)|Limburg (Nederland)}} |
|||
* |
* [https://www.plaatsengids.nl/limburg Limburg], Plaatsengids |
||
* {{nl}} [http://www.uitinlimburg.nl/ Toeristiese inligtinge oor Limburg] |
|||
{{Provinsies van Nederland}} |
{{Provinsies van Nederland}} |
||
{{ |
{{Normdata}} |
||
[[Kategorie:Limburg (Nederland)| ]] |
[[Kategorie:Limburg (Nederland)| ]] |
||
[[an:Limburgo (Países Baixos)]] |
|||
[[ar:ليمبورخ (هولندا)]] |
|||
[[arz:ليمبورج]] |
|||
[[be:Лімбург]] |
|||
[[be-x-old:Лімбург]] |
|||
[[bg:Лимбург (Нидерландия)]] |
|||
[[br:Limburg (Izelvroioù)]] |
|||
[[ca:Limburg (Països Baixos)]] |
|||
[[cs:Limburg (nizozemská provincie)]] |
|||
[[cy:Limburg (Yr Iseldiroedd)]] |
|||
[[da:Limburg (nederlandsk provins)]] |
|||
[[de:Provinz Limburg (Niederlande)]] |
|||
[[el:Λιμβουργία (Ολλανδία)]] |
|||
[[en:Limburg (Netherlands)]] |
|||
[[eo:Limburgo (Nederlando)]] |
|||
[[es:Limburgo (Países Bajos)]] |
|||
[[et:Limburgi provints (Holland)]] |
|||
[[eu:Limburg (Herbehereak)]] |
|||
[[fa:لیمبورخ (هلند)]] |
|||
[[fi:Limburg (Alankomaat)]] |
|||
[[fr:Province de Limbourg (Pays-Bas)]] |
|||
[[fy:Limburch (Nederlân)]] |
|||
[[ga:Limburg (an Ísiltír)]] |
|||
[[gl:Limburgo - Limburg]] |
|||
[[gv:Limburg, y Çheer Injil]] |
|||
[[he:לימבורג]] |
|||
[[hr:Limburg (Nizozemska)]] |
|||
[[hy:Լիմբուրխ (Նիդերլանդներ)]] |
|||
[[ia:Limburg (Pais Basse)]] |
|||
[[id:Limburg (Belanda)]] |
|||
[[is:Limburg (Holland)]] |
|||
[[it:Limburgo (Paesi Bassi)]] |
|||
[[ja:リンブルフ州 (オランダ)]] |
|||
[[jv:Limburg (Walanda)]] |
|||
[[ka:ლიმბურგის პროვინცია (ნიდერლანდი)]] |
|||
[[ko:림뷔르흐 주 (네덜란드)]] |
|||
[[la:Limburgum (provincia Nederlandica)]] |
|||
[[lb:Provënz Limburg (Holland)]] |
|||
[[li:Nederlands Limburg]] |
|||
[[lt:Limburgo provincija (Nyderlandai)]] |
|||
[[lv:Limburga (Nīderlande)]] |
|||
[[mr:लिमबर्ग]] |
|||
[[ms:Limburg]] |
|||
[[nds-nl:Limburg (Nederlaand)]] |
|||
[[nl:Limburg (Nederland)]] |
|||
[[nn:Limburg i Nederland]] |
|||
[[no:Limburg (Nederland)]] |
|||
[[oc:Limborg (Païses Basses)]] |
|||
[[os:Лимбург (Нидерландтæ)]] |
|||
[[pl:Limburgia (Holandia)]] |
|||
[[pnb:لمبرگ]] |
|||
[[pt:Limburgo (Países Baixos)]] |
|||
[[ro:Limburg (Țările de Jos)]] |
|||
[[ru:Лимбург (Нидерланды)]] |
|||
[[simple:Limburg (Netherlands)]] |
|||
[[sk:Limbursko (holandská provincia)]] |
|||
[[so:Limburg]] |
|||
[[sq:Limburgu (Holandë)]] |
|||
[[sr:Лимбург (Холандија)]] |
|||
[[sv:Limburg (Nederländerna)]] |
|||
[[sw:Limburg, Uholanzi]] |
|||
[[tg:Вилояти Лимбург]] |
|||
[[th:จังหวัดลิมบูร์ก (เนเธอร์แลนด์)]] |
|||
[[tr:Limburg, Hollanda]] |
|||
[[uk:Лімбург (провінція Нідерландів)]] |
|||
[[vi:Limburg (Hà Lan)]] |
|||
[[vls:Hollands Limburg]] |
|||
[[vo:Limburg (Nedän)]] |
|||
[[wa:Limbork (province des Bas Payis)]] |
|||
[[war:Limburg (lalawigan han Nederlandes)]] |
|||
[[zea:Nederlands Limburg]] |
|||
[[zh:林堡省 (荷兰)]] |
Huidige wysiging sedert 14:41, 15 Januarie 2024
Limburg | |
---|---|
Provinsie | |
Ligging van die provinsie Limburg in Nederland | |
Kaart van die provinsie Limburg | |
Koördinate: 51°13′N 5°56′O / 51.217°N 5.933°O | |
Land | Nederland |
Hoofstad | Maastricht |
Grootste stad | Maastricht |
Regering | |
• Kommissaris | Emile Roemer (SP) |
Oppervlak | |
• Totaal | 2 210 km2 (850 vk. myl) |
• Land | 2 145 km2 (828 vk. myl) |
• Water | 65 km2 (25 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 1 128 367 |
• Digtheid | 526/km2 (1 360/vk. myl) |
1 Januarie 2023 | |
Tydsone | UTC+01:00 (MET) |
• Somertyd | UTC+02:00 (MEST) |
Webwerf | www.limburg.nl |
Limburg (Limburgse uitspraak: Lèmburg) is een van die 12 provinsies van Nederland en is in die suidooste geleë. Die provinsie het 'n bevolking van sowat 1 128 000 in 2023 gehad en beslaan 'n totale oppervlakte van 2 210 km² met 'n bevolkingsdigtheid van 526 inwoners per km² land. Die hoofstad en grootste stad is Maastricht.
Geografie
[wysig | wysig bron]Limburg lê in die suidooste van Nederland. Die provinsie grens in die noorde aan die Nederlandse provinsie Gelderland, in die ooste aan die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale, in die suide aan die Belgiese provinsies Luik en Limburg, in die suidweste ook aan Belgies Limburg en in die noordweste aan die Nederlandse provinsie Noord-Brabant.
Limburg is in die noorde en midde 'n glooiende provinsie, maar in die suide heuwelagtig, waar die uitlopers van die Ardenne- en Eifel-bergreeks is. Die hoogste punt is daarom ook in hierdie Suid-Limburg op die Drielandepunt van die Vaalserberg (323 m), op die gesamentlike grens met België en Duitsland (aan Nederlandse kant in die munisipaliteit Vaals geleë).
Deur die provinsie vloei van suid na noord die Maas-rivier. Die Maas is 'n belangrike rivier vir transport en ontspring in Frankryk. Die Maas is 'n reënwaterrivier.
Geskiedenis
[wysig | wysig bron]Limburg was 'n deel van die Romeinse Ryk. Daar is baie voorwerpe uit die periode in Limburg ontdek. Ook is daar nog (onderdele van) geboue uit die periode van die geskiedenis. Maastricht was bekend as Mosa Trajectum, Mosa ad Trajectum of Trajectum.
Die midde en noorde van Limburg het vroeër tot die hertogdom Gelre en later met Maastricht tot die Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande behoort. In 1795 het die Franse veroweraars die departement Beneden-Maas geskep, wat grotendeels ooreenkom met die provinsies Limburg in België en Nederland. Na die ontstaan van die Verenigde Koninkryk van die Nederlande is die naam in 1815 in Limburg gewysig. Na die onafhanklikheid van België is in 1839 die provinsie in Belgies en Nederlands Limburg verdeel.
Tale
[wysig | wysig bron]In die provinsie word naas Nederlands ook die Limburgse dialek gepraat. In die uiterste suidooste word die Ripuariese dialek gebesig (munisipaliteite Kerkrade-Simpelveld-Vaals).
Religie
[wysig | wysig bron]Die provinsie is 'n Rooms-Katolieke bisdom, Roermond, en tradisioneel nagenoeg volledig Rooms-Katoliek.
Kultuur
[wysig | wysig bron]Die provinsie het 'n unieke kultuur ten opsigte van die andere provinsies met sy dialekte, skutterye, musiekverenigings, kermis, geregte en dranke. Die kultuur, tradisies, dialekte alsook die volkslied is identiek aan Limburg in België.
Munisipaliteite
[wysig | wysig bron]Limburg bestaan sedert 2019 uit 31 munisipaliteite:
Munisipaliteite | Inwoners (2023) |
---|---|
Beek | 16 000 |
Beekdaelen | 36 000 |
Beesel | 13 000 |
Bergen | 13 000 |
Brunssum | 28 000 |
Echt-Susteren | 32 000 |
Eijsden-Margraten | 26 000 |
Gennep | 18 000 |
Gulpen-Wittem | 14 000 |
Heerlen | 87 000 |
Horst aan de Maas | 44 000 |
Kerkrade | 46 000 |
Landgraaf | 37 000 |
Leudal | 36 000 |
Maasgouw | 24 000 |
Maastricht | 123 000 |
Meerssen | 19 000 |
Mook en Middelaar | 8 000 |
Nederweert | 17 000 |
Peel en Maas | 45 000 |
Roerdalen | 21 000 |
Roermond | 60 000 |
Simpelveld | 10 000 |
Sittard-Geleen | 92 000 |
Stein | 25 000 |
Vaals | 10 000 |
Valkenburg aan de Geul | 16 000 |
Venlo | 103 000 |
Venray | 45 000 |
Voerendaal | 12 000 |
Weert | 51 000 |
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 Statistieken provincie Limburg, AlleCijfers
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Amptelike webwerf
- Limburg, Plaatsengids