Koekoeke: Verskil tussen weergawes
No edit summary |
|||
(9 wysigings tussenin deur 4 gebruikers nie gewys nie) | |||
Lyn 1: | Lyn 1: | ||
{{Taksoboks |
|||
{{Taxobox |
|||
| name = Koekoeke |
| name = Koekoeke |
||
| image = Guira guira.jpg |
| image = Guira guira.jpg |
||
| image_width = 240px |
| image_width = 240px |
||
| image_caption = ''[[Guira guira]]'' |
| image_caption = ''[[Guira guira]]'' |
||
| domain = [[Eukaryota]] |
|||
| regnum = [[Animalia]] |
| regnum = [[Animalia]] |
||
| phylum = [[Chordata]] |
| phylum = [[Chordata]] |
||
Lyn 15: | Lyn 16: | ||
}} |
}} |
||
Die '''koekoeke''' (''Cuculidae'') is 'n [[familie (biologie)|familie]] van [[voëls]] wat aan die [[orde (biologie)|orde]] van [[koekoekvoëls]] (''Cuculiformes'') behoort. Die familie omvat 146 |
Die '''koekoeke''' (''Cuculidae'') is 'n [[familie (biologie)|familie]] van [[voëls]] wat aan die [[orde (biologie)|orde]] van [[koekoekvoëls]] (''Cuculiformes'') behoort. Die familie omvat nagenoeg 26 [[genus|genera]] met 146 [[spesie]]s.<ref>[http://www.worldbirdnames.org/ Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2012). IOC World Bird Names (weergawe 3.2.). {{en}}]</ref> |
||
Koekoeke is skraal voëls met 'n lang stert, gekromde snawel en gepunte vlerke. Hulle kom in bykans alle gematigde en warmer streke van die wêreld voor. |
|||
Sommige van die spesies is [[broeiparasiet]]e wat nie hulle eie kuikens grootmaak nie. Wyfies van hierdie spesies lê hul eiers in ander spesies se [[nes]]te. Hierdie eiers lyk gewoonlik baie soos die van die spesies wat hulle uitbuit. Die koekoeke se eiers broei dan gewoonlik eerste uit, waarna hulle hul pleegouers se eie eiers uit die nes skop om sodoende meer voedsel vir hulself te verseker. Teen die tyd wat hulle die nes verlaat, is hulle dikwels groter as hul pleegouers.<ref>{{cite journal |author=Birkhead, T.R. |coauthors=Hemmings, N., Spottiswoode, C.N., Mikulica, O., Moskát, C., Bán, M. & Schulze-Hagen, K. |year=2011 |title=Internal incubation and early hatching in brood parasitic birds |journal=Proc. R. Soc. B |volume=278 |issue=1708 |pages=1019-1024 |doi=10.1098/rspb.2010.1504}}</ref> |
|||
Fossiele van koekoeke vanuit die laat [[Eoseen]] is in [[Europa]] en [[Noord-Amerika]] gevind. |
|||
== Taksonomie == |
== Taksonomie == |
||
Lyn 30: | Lyn 37: | ||
* Genus ''[[Coccyzus]]'' (13 spesie) |
* Genus ''[[Coccyzus]]'' (13 spesie) |
||
Loeries: |
|||
Spoorkoekoeke: |
|||
* Genus ''[[Centropus]]'' (meer as 25 spesies |
* Genus ''[[Centropus]]'' (meer as 25 spesies van loeries) |
||
Grondkoekoeke: |
Grondkoekoeke: |
||
Lyn 80: | Lyn 87: | ||
{{Saadjie}} |
{{Saadjie}} |
||
{{Taksonbalk}} |
|||
[[Kategorie:Koekoeke]] |
[[Kategorie:Koekoeke]] |
Huidige wysiging sedert 12:21, 3 Oktober 2024
Koekoeke | |
---|---|
Guira guira | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Cuculidae Vigors, 1825
|
Genera | |
Omtrent 26, sien teks. |
Die koekoeke (Cuculidae) is 'n familie van voëls wat aan die orde van koekoekvoëls (Cuculiformes) behoort. Die familie omvat nagenoeg 26 genera met 146 spesies.[1]
Koekoeke is skraal voëls met 'n lang stert, gekromde snawel en gepunte vlerke. Hulle kom in bykans alle gematigde en warmer streke van die wêreld voor.
Sommige van die spesies is broeiparasiete wat nie hulle eie kuikens grootmaak nie. Wyfies van hierdie spesies lê hul eiers in ander spesies se neste. Hierdie eiers lyk gewoonlik baie soos die van die spesies wat hulle uitbuit. Die koekoeke se eiers broei dan gewoonlik eerste uit, waarna hulle hul pleegouers se eie eiers uit die nes skop om sodoende meer voedsel vir hulself te verseker. Teen die tyd wat hulle die nes verlaat, is hulle dikwels groter as hul pleegouers.[2]
Fossiele van koekoeke vanuit die laat Eoseen is in Europa en Noord-Amerika gevind.
Taksonomie
[wysig | wysig bron]Nie-parasitiese koekoeke
[wysig | wysig bron]- Genus Guira (1 spesie)
- Genus Crotophaga (3 spesies)
- Genus Tapera (1 spesie)
- Genus Dromococcyx (2 spesie)
- Genus Morococcyx (1 spesie)
- Genus Geococcyx (2 spesie)
- Genus Neomorphus (5 spesie)
- Genus Coccycua (3 spesies)
- Genus Piaya (2 spesie)
- Genus Coccyzus (13 spesie)
Loeries:
- Genus Centropus (meer as 25 spesies van loeries)
Grondkoekoeke:
- Genus Carpococcyx (3 spesies van grondkoekoeke)
- Genus Coua (9 spesies)
- Genus Rhinortha (1 spesie)
- Genus Ceuthmochares (2 spesie)
- Genus Taccocua (1 spesie)
- Genus Zanclostomus (1 spesie)
- Genus Rhamphococcyx (1 spesie)
- Genus Phaenicophaeus (6 spesie)
- Genus Dasylophus (2 spesies)
Broeiparasiete
[wysig | wysig bron]- Genus Clamator (4 spesie)
Subfamilie cuculinae
- Genus Pachycoccyx (1 spesie)
- Genus Microdynamis (1 spesie)
- Genus Eudynamys (3 spesie)
- Genus Urodynamis (1 spesie)
- Genus Scythrops (1 spesie)
- Genus Chrysococcyx (13 spesie)
- Genus Cacomantis (10 spesie)
- Genus Cercococcyx (drie spesie)
- Genus Surniculus (4 spesie)
- Genus Hierococcyx (8 spesie)
- Genus Cuculus (11 spesie)
Uitgesterf
[wysig | wysig bron]Geslagte
[wysig | wysig bron]- Genus Cursoricoccyx
- Genus Dynamopterus
- Genus Eocucculus
- Genus Nannococcyx
- Genus Neococcyx
Spesies
[wysig | wysig bron]Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2012). IOC World Bird Names (weergawe 3.2.). (en)
- ↑ Birkhead, T.R. (2011). "Internal incubation and early hatching in brood parasitic birds". Proc. R. Soc. B. 278 (1708): 1019–1024. doi:10.1098/rspb.2010.1504.
{{cite journal}}
: Onbekende parameter|coauthors=
geïgnoreer (hulp)