Bethlehem, Vrystaat: Verskil tussen weergawes
Anrie (besprekings | bydraes) k Kategorie:Dorpe in Suid-Afrika verwyder (met HotCat.js) |
k →Sport: Interne skakel |
||
(36 wysigings tussenin deur 19 gebruikers nie gewys nie) | |||
Lyn 1: | Lyn 1: | ||
{{Inligtingskas Suid-Afrikaanse dorp |
|||
[[Beeld:Bethlehem damwal.jpg|thumb|250px|Die damwal van een van Bethlehem se drie damme<!---Waarskynlik van Loch Athlone--->. Die damme voorsien die inwoners van Bethlehem van water.]] |
|||
| naam = Bethlehem |
|||
'''Bethlehem''' is die grootste dorp in die [[Vrystaat|Oos-Vrystaat]] en die streek word hoofsaaklik deur landbouverbouing gekenmerk. Bethlehem is geleë in die oostelike deel van die Vrystaat-provinsie in [[Suid-Afrika]]. |
|||
| inheemse_naam = |
|||
| ander_naam = |
|||
| nedersetting_tipe = [[Dorp]] |
|||
| beeld_stadsilhoeët = Bethlehem, Vrystaat, uitsig a.jpg |
|||
| beeldbyskrif = |
|||
| latd = 28 |latm = 14 |lats = 0 |
|||
| longd = 28 |longm = 18 |longs = 0 |
|||
| provinsie = Vrystaat |
|||
| distrik = Thabo Mofutsanyana |
|||
| munisipaliteit = Dihlabeng |
|||
| stigtingsdatum = [[1859]] |
|||
| regeringstipe = |
|||
| leier_party = |
|||
| leiertitel = |
|||
| leiernaam = |
|||
| hoogte_m = 1687 |
|||
| oppervlakvoetnotas = <ref name=census2011>Som van die hoofplekke [http://census2011.adrianfrith.com/place/470001 Bohlokong], [http://census2011.adrianfrith.com/place/470002 Thorisong], [http://census2011.adrianfrith.com/place/470003 Vuka], [http://census2011.adrianfrith.com/place/470004 Old Location] en [http://census2011.adrianfrith.com/place/470005 Bethlehem] tydens die 2011-Sensus.</ref> |
|||
| oppervlak_totaal_km2 = 37.1 |
|||
| bevolking_totaal = 76667 |
|||
| bevolking_soos_op = 2011 |
|||
| bevolkingvoetnotas = <ref name=census2011 /> |
|||
| demografie1_voetnotas = <ref name=census2011 /> |
|||
| persent_swart = 85.2% |
|||
| persent_kleurling = 2.1% |
|||
| persent_asiër = 0.6% |
|||
| persent_wit = 12.0% |
|||
| persent_ander = 0.2% |
|||
| demografie2_voetnotas = <ref name=census2011 /> |
|||
| demografie2_titel1 = [[Sotho]] |
|||
| demografie2_info1 = 72.2% |
|||
| demografie2_titel2 = [[Afrikaans]] |
|||
| demografie2_info2 = 14.5% |
|||
| demografie2_titel3 = [[Zoeloe]] |
|||
| demografie2_info3 = 7.0% |
|||
| demografie2_titel4 = [[Engels]] |
|||
| demografie2_info4 = 2.4% |
|||
| demografie2_titel5 = Ander |
|||
| demografie2_info5 = 3.9% |
|||
| poskode = 9700 |
|||
| poskode2 = 9700 |
|||
| skakelkode = 058 |
|||
| sensuskode = |
|||
| voetnotas = |
|||
| webwerf = |
|||
}} |
|||
[[Lêer:NG kerk Bethlehem.jpg|duimnael|links|210px|Kerkgebou van Bethlehem se [[Nederduitse Gereformeerde Kerk|N.G.]] Moedergemeente]] |
|||
[[Lêer:Town Hall Bethlehem01.jpg|duimnael|links|210px|Bethlehem se stadsaal]] |
|||
[[Lêer:Bethlehem damwal.jpg|duimnael|links|210px|Die damwal van Loch Athlone, een van drie damme wat Bethlehem van water voorsien]] |
|||
'''Bethlehem''' is die grootste dorp in die [[Oos-Vrystaat]] in [[Suid-Afrika]]. Die streek word hoofsaaklik deur [[landbou]]verbouing gekenmerk. |
|||
⚫ | Die dorp is in 1860 op die plaas Pretoriuskloof van ene J.C. Pretorius gestig, maar eers in 1884 geproklameer en munisipale status het eers in 1902 gevolg. Die naam is deur F.P. Naude, |
||
== Geskiedenis == |
|||
⚫ | Naby dié dorp is drie groot damme wat Bethlehem se inwoners van water voorsien. Dit is naamlik die Loch |
||
⚫ | Die dorp is in 1860 op die plaas Pretoriuskloof van ene J.C. Pretorius gestig, maar eers in 1884 geproklameer en munisipale status het eers in 1902 gevolg. Die naam is deur F.P. Naude, 'n plaaslike kerkleier gegee. Die naam Bethlehem beteken eintlik “broodhuis” of “beit lechem” in [[Hebreeus]]. Dit is 'n verwysing na die aard van landboubedrywighede in die area. Bethlehem is veral bekend vir [[graan]]verbouing en meer spesifiek [[koring]]. |
||
== Omgewing == |
|||
⚫ | |||
⚫ | Naby dié dorp is drie groot damme wat Bethlehem se inwoners van water voorsien. Dit is naamlik die Loch Athlonedam (bekend vir sy restaurant wat in die vorm van 'n skip, die ''Athlone Castle'', gebou is), die Gerrandsdam en die Sol Plaatjedam. Laasgenoemde was eers bekend as die Saulspoortdam, maar die naam is terstond verander na 'n bus gelaai met [[COSATU]]-geaffilieerde vakbondwerkers, wat vanaf [[Kimberley]] na [[QwaQwa]] onderweg was om 'n Meidag viering by te woon, teen 'n spoed in die dam ingejaag het in Mei 2003. Dosyne passasiers is dood in die grootste busramp in die land se geskiedenis. |
||
⚫ | |||
{{Koördinate|28|14|S|28|18|E|region:ZA_type:city|display=title}} |
|||
Die [[N5 (Suid-Afrika)|N5]] nasionale pad gaan deur Bethlehem. |
|||
⚫ | |||
== Sport == |
|||
[[en:Bethlehem, Free State]] |
|||
Die professionale [[sokker]]span [[Free State Stars]], wat aan die [[Premier Sokkerliga]] deelneem, se tuisstadion is in Bethlehem. [[John van Reenen]], voormalige wêreldrekordhouer in [[skyfwerp]] is hier gebore. |
|||
[[pl:Bethlehem (RPA)]] |
|||
[[de:Bethlehem (Südafrika)]] |
|||
== Sien ook == |
|||
* [[Gereformeerde kerk Bethlehem]] |
|||
* [[NG gemeente Bethlehem]] |
|||
* [[Lys van dorpe in Suid-Afrika]] |
|||
== Verwysings == |
|||
{{Verwysings}} |
|||
{{Geografiese ligging |
|||
|Senter = Bethlehem |
|||
|Noord = [[Reitz]] |
|||
|Noordwes = [[Lindley]] |
|||
|Noordoos = [[Warden]] |
|||
|Oos = [[Kestell]] |
|||
|Suidoos = [[Clarens, Vrystaat|Clarens]] |
|||
|Suid = [[Fouriesburg]] |
|||
|Suidwes = [[Rosendal]] |
|||
|Wes = [[Senekal]] |
|||
}} |
|||
{{Suid-Afrikaanse distriksmunisipaliteit navbox|DC19}} |
|||
⚫ |
Huidige wysiging sedert 07:18, 12 April 2021
Bethlehem | |
---|---|
Koördinate: 28°14′0″S 28°18′0″O / 28.23333°S 28.30000°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Vrystaat |
Distrik | Thabo Mofutsanyana |
Munisipaliteit | Dihlabeng |
Stigting | 1859 |
Oppervlak | |
• Totaal | 37,1 km2 (14,3 vk. myl) |
Hoogte | 1 687 m (5 535 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 76 667 |
• Digtheid | 2 066/km2 (5 350/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 12.0% |
• Indiërs/Asiërs | 0.6% |
• Bruin mense | 2.1% |
• Swart mense | 85.2% |
• Ander | 0.2% |
Taal (2011) | |
• Sotho | 72.2% |
• Afrikaans | 14.5% |
• Zoeloe | 7.0% |
• Engels | 2.4% |
• Ander | 3.9% |
Poskode (strate) | 9700 |
Poskode (posbusse) | 9700 |
Skakelkode | 058 |
Bethlehem is die grootste dorp in die Oos-Vrystaat in Suid-Afrika. Die streek word hoofsaaklik deur landbouverbouing gekenmerk.
Geskiedenis
[wysig | wysig bron]Die dorp is in 1860 op die plaas Pretoriuskloof van ene J.C. Pretorius gestig, maar eers in 1884 geproklameer en munisipale status het eers in 1902 gevolg. Die naam is deur F.P. Naude, 'n plaaslike kerkleier gegee. Die naam Bethlehem beteken eintlik “broodhuis” of “beit lechem” in Hebreeus. Dit is 'n verwysing na die aard van landboubedrywighede in die area. Bethlehem is veral bekend vir graanverbouing en meer spesifiek koring.
Omgewing
[wysig | wysig bron]Naby dié dorp is drie groot damme wat Bethlehem se inwoners van water voorsien. Dit is naamlik die Loch Athlonedam (bekend vir sy restaurant wat in die vorm van 'n skip, die Athlone Castle, gebou is), die Gerrandsdam en die Sol Plaatjedam. Laasgenoemde was eers bekend as die Saulspoortdam, maar die naam is terstond verander na 'n bus gelaai met COSATU-geaffilieerde vakbondwerkers, wat vanaf Kimberley na QwaQwa onderweg was om 'n Meidag viering by te woon, teen 'n spoed in die dam ingejaag het in Mei 2003. Dosyne passasiers is dood in die grootste busramp in die land se geskiedenis.
Die dorp word gekenmerk deur sandsteengeboue wat in die middedorp voorkom. Sandsteen is vroeër gebruik as boumateriaal aangesien dit volop in die berge en koppies in die gebied voorkom.
Die N5 nasionale pad gaan deur Bethlehem.
Sport
[wysig | wysig bron]Die professionale sokkerspan Free State Stars, wat aan die Premier Sokkerliga deelneem, se tuisstadion is in Bethlehem. John van Reenen, voormalige wêreldrekordhouer in skyfwerp is hier gebore.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]Lindley | Reitz | Warden | ||
Senekal | Kestell | |||
Bethlehem | ||||
Rosendal | Fouriesburg | Clarens |