Gaan na inhoud

Bulgaars-Ortodokse Kerk: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
+ Beeld
Addbot (besprekings | bydraes)
k Verplasing van 30 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q242758
Lyn 15: Lyn 15:
[[Kategorie:Oosters-Ortodokse Kerk]]
[[Kategorie:Oosters-Ortodokse Kerk]]
[[Kategorie:Bulgarye]]
[[Kategorie:Bulgarye]]

[[ar:الكنيسة البلغارية الأرثوذكسية]]
[[bg:Българска православна църква]]
[[ca:Església Ortodoxa Búlgara]]
[[de:Bulgarisch-Orthodoxe Kirche]]
[[en:Bulgarian Orthodox Church]]
[[eo:Bulgara Ortodoksa Eklezio]]
[[es:Iglesia ortodoxa búlgara]]
[[fi:Bulgarian patriarkaatti]]
[[fr:Patriarcat de Bulgarie]]
[[frp:Égllése ortodoxe de Bulgarie]]
[[ga:Eaglais Cheartchreidmheach na Bulgáire]]
[[hr:Bugarska pravoslavna crkva]]
[[hu:Bolgár ortodox egyház]]
[[it:Chiesa ortodossa bulgara]]
[[ja:ブルガリア正教会]]
[[ka:ბულგარეთის მართლმადიდებელი ეკლესია]]
[[ko:불가리아 정교회]]
[[la:Ecclesia Orthodoxa Bulgarica]]
[[mk:Бугарска Православна Црква]]
[[nl:Bulgaars-orthodoxe Kerk]]
[[no:Den bulgarske ortodokse kirke]]
[[os:Болгарийы православон еклези]]
[[pl:Bułgarski Kościół Prawosławny]]
[[pt:Igreja Ortodoxa Búlgara]]
[[ro:Biserica Ortodoxă Bulgară]]
[[ru:Болгарская православная церковь]]
[[sh:Бугарска православна црква]]
[[sr:Бугарска православна црква]]
[[sv:Bulgarisk-ortodoxa kyrkan]]
[[uk:Болгарська православна церква]]

Wysiging soos op 07:00, 9 Maart 2013

Bulgarye se patriargale katedraal, die Aleksander Nefski-katedraal in Sofia.

Die Bulgaars-Ortodokse Kerk (Bulgaars: Българска православна църква; Balgarska prawoslawna tsarkwa) is ’n onafhanklike Oosters-Ortodokse Kerk. Dit is in volle gemeenskap met die ander Oosters-Ortodokse kerke. Die primaat van die kerk het die titel Metropoliet van Sofia en Patriarg van die hele Bulgarye.

Die kerk het sowat 6,5 miljoen lede in Bulgarye en tussen 1,5 en 2 miljoen lede in verskeie Europese lande, Noord- en Suid-Amerika en Australië. Die erkenning van die onafhanklike Bulgaarse patriargaat in 927 deur die Patriargaat van Konstantinopel maak die kerk die oudste Slawies-Ortodokse kerk in die wêreld.

Die Bulgaars-Ortodokse Kerk word ingedeel in 13 bisdomme in Bulgarye en nog twee in Wes- en Sentraal-Europa, Amerika, Kanada en Australië. Die bisdomme word opgedeel in 58 distrikte en die distrikte in 2 600 gemeentes.

Eksterne skakels