Blokkies-dikkop: Verskil tussen weergawes
Alias (besprekings | bydraes) k spelling |
k replaced: {{Taxobox → {{Taksoboks using AWB |
||
Lyn 1: | Lyn 1: | ||
{{Taksoboks |
|||
{{Taxobox |
|||
| name = Blokkies-dikkop |
| name = Blokkies-dikkop |
||
| image = |
| image = |
||
Lyn 26: | Lyn 26: | ||
== Voorkoms == |
== Voorkoms == |
||
Die vis het 'n bolronde stertvin en die kop is plat, die oë groot en die bek is groot. Die vis is deurskynend olyf bruin met swart kolle of strepe op die lyf. Op die basis van die dosale vin is daar twee swart kolle en op die basis van die eerste dorsale vin is 'n groot swart kol. Die vis word tot 56 mm lank. |
Die vis het 'n bolronde stertvin en die kop is plat, die oë groot en die bek is groot. Die vis is deurskynend olyf bruin met swart kolle of strepe op die lyf. Op die basis van die dosale vin is daar twee swart kolle en op die basis van die eerste dorsale vin is 'n groot swart kol. Die vis word tot 56 mm lank. |
||
== Habitat == |
== Habitat == |
Wysiging soos op 06:40, 9 Julie 2016
Blokkies-dikkop | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | R. dewaali
|
Binomiale naam | |
Redigobius dewaali (Weber, 1897)
|
Die Blokkies-dikkop (Redigobius dewaali) is 'n klein varswater vis wat voorkom in riviere aan die ooskus van Afrika vanaf die Limpoporivier suidwaarts tot by suidelike KwaZulu-Natal. Daar is ook geïsoleerde rekords van die vis in Knysna en Kariega strandmeer in die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Checked goby.
Voorkoms
Die vis het 'n bolronde stertvin en die kop is plat, die oë groot en die bek is groot. Die vis is deurskynend olyf bruin met swart kolle of strepe op die lyf. Op die basis van die dosale vin is daar twee swart kolle en op die basis van die eerste dorsale vin is 'n groot swart kol. Die vis word tot 56 mm lank.
Habitat
Die vis leef in helder water met baie plantegroei in vloedvlakte panne, mere en strandmere. Die visse vreet ongewerweldes en insekte larwes. Hulle broei gedurende die somer.
Sien ook
- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bron
- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1