Spuitstuk: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
k Robot: sjabloon by weesbladsy gevoeg; kosmetiese veranderinge |
|||
Lyn 1: | Lyn 1: | ||
{{Weesbladsy|datum=Augustus 2017}} |
|||
'n '''Spuitstuk''' is 'n toestel wat ontwerp is om die rigting of eienskappe van 'n vloeistof vloei te beheer (veral om snelheid te verhoog) as dit uit (of in) 'n ingeslote kamer of pyp gaan. |
'n '''Spuitstuk''' is 'n toestel wat ontwerp is om die rigting of eienskappe van 'n vloeistof vloei te beheer (veral om snelheid te verhoog) as dit uit (of in) 'n ingeslote kamer of pyp gaan. |
||
Lyn 4: | Lyn 5: | ||
==Berekeninge== |
== Berekeninge == |
||
[[Lêer:Spuitstuk1.PNG|duimnael|regs|400px|Bereken die drukval deur 'n spuitstuk.]] |
[[Lêer:Spuitstuk1.PNG|duimnael|regs|400px|Bereken die drukval deur 'n spuitstuk.]] |
||
Lyn 35: | Lyn 36: | ||
Hierdie formule geld slegs in die volgende twee gevalle: |
Hierdie formule geld slegs in die volgende twee gevalle: |
||
# Wanneer die [[viskositeit]] laer as 5 of 10 cP is (soos bv warm heuning). Water se viskositeit is 1 cP by 21 |
# Wanneer die [[viskositeit]] laer as 5 of 10 cP is (soos bv warm heuning). Water se viskositeit is 1 cP by 21 °C. |
||
# Wanneer die snelheid van die vloeier opstroom baie laer is as die snelheid deur die spuitstuk. Indien dit nie die geval is nie, dan dit gekorrigeer word deur die [[Bernoulli beginsel|Bernoulli vergelyking]]. |

===Omskakeling van konstante=== |
=== Omskakeling van konstante === |
||
Die volgende wys hoe 'n mens die konstante van 0.34 in Britse eenhede omskakel na standaardeenhede: |
Die volgende wys hoe 'n mens die konstante van 0.34 in Britse eenhede omskakel na standaardeenhede: |
||
Lyn 48: | Lyn 49: | ||
:<math>0.34 \frac{duim.s^2}{vt^2} = 0.34 \left [ \frac{duim.s^2}{vt^2} \right ] \times \left [ \frac{0.0254 m}{duim} \right ] \times \left [ \frac{ft}{0.3048 m} \right ] = 0.09296 \frac{s}{m}</math> |

==Verwysings== |
== Verwysings == |
||
{{Verwysings}} |
{{Verwysings}} |
Wysiging soos op 17:25, 5 Augustus 2017
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
'n Spuitstuk is 'n toestel wat ontwerp is om die rigting of eienskappe van 'n vloeistof vloei te beheer (veral om snelheid te verhoog) as dit uit (of in) 'n ingeslote kamer of pyp gaan.
'n Spuitstuk is dikwels 'n pyp of buis van wisselende deursnitarea. Dit word dikwels gebruik om die vloeitempo, spoed, rigting, massa, vorm, en/of die druk van die stroom wat daaruit gaan te beheer. In 'n spuitstuk verhoog die snelheid van die vloeistof ten koste van sy drukenergie volgens die Bernoulli beginsel.
Berekeninge
Die formule vir 'n spuitstuk word soos volg gegee:[1]
Simbool | Beskrywing | Britse eenhede | Standaard eenhede |
---|---|---|---|
Drukval oor spuitstuk | duim vloeistof | meter vloeistof | |
Konstante | 0.34 duim.s2/vt2 | 0.09296 s/m | |
Snelheid deur spuitstuk | vt/s | m/s |
Hierdie formule geld slegs in die volgende twee gevalle:
- Wanneer die viskositeit laer as 5 of 10 cP is (soos bv warm heuning). Water se viskositeit is 1 cP by 21 °C.
- Wanneer die snelheid van die vloeier opstroom baie laer is as die snelheid deur die spuitstuk. Indien dit nie die geval is nie, dan dit gekorrigeer word deur die Bernoulli vergelyking.
Omskakeling van konstante
Die volgende wys hoe 'n mens die konstante van 0.34 in Britse eenhede omskakel na standaardeenhede:
Verwysings
- ↑ Norman Lieberman, "A working guide to process equipment", 3de uitgawe, bl 155-158