Soechoi Su-2: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
→Bron: Verbeter |
k Robot: sjabloon by weesbladsy gevoeg |
||
Lyn 1: | Lyn 1: | ||
{{Weesbladsy|datum=Augustus 2017}} |
|||
{{Infoboks-Vliegtuig |
{{Infoboks-Vliegtuig |
||
|naam= Sukhoi Su-2 |
|naam= Sukhoi Su-2 |
Wysiging soos op 17:32, 5 Augustus 2017
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sukhoi Su-2 | |
---|---|
Tipe | Verkennings- en ligte bomwerper |
Vervaardiger | Sukhoi |
Nooiensvlug | Augustus 1937 |
Onttrek | 1944 |
Status | Uit diens onttrek. |
Hoofgebruiker | Russiese Lugmag |
Aantal gebou | 910 |
Die Sukhoi Su-2 was 'n eenmotorige verkenningsvliegtuig en ligte bomwerper wat deur die Russiese Lugmag gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig het sy nooiensvlug voltooi in Augustus 1937.
Tegniese besonderhede
Item | Statistiek |
---|---|
Aantal motors | 1 |
Tipe motor | Skroef |
Vervaardiger | M-88B stermotor |
Kraglewering per motor | 1 000 perdekrag |
Vlerkspan | 14,30 m |
Lengte | 10,25 m |
Hoogte | 3,75 m |
Maks. opstygmassa | 4 375 kg |
Maks. snelheid | 455 km/h op 4,400 m |
Operasionele hoogte | 8 800m |
Togafstand met 400 kg bom aan boord. | 1 200 km |
Bewapening | Vier 7.62 mm ShKAS masjiengewere in vlerke en een in dorsale skiettoring. |
Bomvrag | 600 kg in bomlaai |
Bron
- Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books 2012 ISBN 978-0-7537-2172-8