Gaan na inhoud

Bespreking:Saoedi-Arabië: Verskil tussen weergawes

Page contents not supported in other languages.
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
kNo edit summary
Etiket: Vervanging
 
Lyn 2: Lyn 2:
{{Bladtrekke}}
{{Bladtrekke}}
{{In die nuus|datum=2018-6-25}}
{{In die nuus|datum=2018-6-25}}

==Muhammed?==
Hoe translitireer ons Muhammed? Ek weet ons praat algemeen van Moehammed, maar moet ons nie dit Moeggammat of iets der gelyks maak wanneer ons direk uit Arabies vertaal nie? Ek het al menige mense hier in die Kaap met die naam Moeggammat of Moegammat gehoor, so ek weet dis nie skaars dat die keel-klank met 'n "g" voorgestel word nie, maar wanneer ons bv. die leuse van die land translitireer, hou ons by die algemene Mohammed? Of is daar enige ander spesifieke spelwyse? — [[Gebruiker:Adriaan90|Adriaan90]] ([[Gebruikerbespreking:Adriaan90|Bespreking]] • [[Spesiaal:Contributions/Adriaan90|Bydraes]]) 12:31, 25 Mei 2009 (UTC)

==Vertaling van plekname==

Ek gebruik plekname hier waarvoor ek geen bronaanbevelings rakende hul skryfwyses het nie. — [[Gebruiker:Adriaan90|Adriaan90]] ([[Gebruikerbespreking:Adriaan90|Bespreking]] • [[Spesiaal:Contributions/Adriaan90|Bydraes]]) 14:39, 25 Mei 2009 (UTC)

Huidige wysiging sedert 20:56, 30 Julie 2018