Moon Jae-in: Verskil tussen weergawes
k Wysigings deur Jeterpe teruggerol na laaste weergawe deur CommonsDelinker Etiket: Terugrol |
Bygewerk |
||
Lyn 1: | Lyn 1: | ||
[[Lêer:Moon Jae-in presidential portrait.jpg|duimnael|Moon Jae-in ]] |
[[Lêer:Moon Jae-in presidential portrait.jpg|duimnael|Moon Jae-in ]] |
||
'''Moon Jae-in''' ([[Koreaans]]: 문재인; Hanja: 文在寅; <small>Koreaanse uitspraak:</small> [mundʑɛin] or [mun] [t͡ɕɛin]; gebore [[24 Januarie]] [[1953]]) is 'n Suid-Koreaanse politikus wat |
'''Moon Jae-in''' ([[Koreaans]]: 문재인; Hanja: 文在寅; <small>Koreaanse uitspraak:</small> [mundʑɛin] or [mun] [t͡ɕɛin]; gebore [[24 Januarie]] [[1953]]) is 'n Suid-Koreaanse politikus wat vanaf 2017 tot 2022 as president van [[Suid-Korea]] gedien het. Hy is verkies na die staat van beskuldiging teen voormalige president [[Park Geun-hye]] as die kandidaat van die Demokratiese Party van Korea. |
||
Moon was 'n voormalige studentaktivis, menseregte-advokaat en stafhoof van die destydse president [[Roh Moo-hyun]]. Hy was leier van die Demokratiese Party van Korea (2015–2016) en 'n lid van die 19de [[Nasionale Vergadering (Suid-Korea)|Nasionale Vergadering]] (2012–2016). Hy was ook 'n kandidaat vir die Demokratiese Verenigde Party in die presidensiële verkiesing in 2012 waarin hy verloor het teen [[Park Geun-hye]]. |

Lyn 11: | Lyn 11: | ||
{{Presidente van Suid-Korea}} |
{{Presidente van Suid-Korea}} |
||
{{Huidige leiers van die G20}} |
|||
{{Huidige staatshoofde van die G20}} |
|||
{{APEC-leiers}} |
|||
{{Normdata}} |
{{Normdata}} |
||
[[Kategorie:Geboortes in 1953]] |
[[Kategorie:Geboortes in 1953]] |
||
[[Kategorie:Lewende mense]] |
[[Kategorie:Lewende mense]] |
||
[[Kategorie:Presidente van Suid-Korea]] |
[[Kategorie:Presidente van Suid-Korea]] |
||
[[Kategorie:Suid-Koreaanse politici]] |
Wysiging soos op 07:54, 23 Mei 2022
Moon Jae-in (Koreaans: 문재인; Hanja: 文在寅; Koreaanse uitspraak: [mundʑɛin] or [mun] [t͡ɕɛin]; gebore 24 Januarie 1953) is 'n Suid-Koreaanse politikus wat vanaf 2017 tot 2022 as president van Suid-Korea gedien het. Hy is verkies na die staat van beskuldiging teen voormalige president Park Geun-hye as die kandidaat van die Demokratiese Party van Korea.
Moon was 'n voormalige studentaktivis, menseregte-advokaat en stafhoof van die destydse president Roh Moo-hyun. Hy was leier van die Demokratiese Party van Korea (2015–2016) en 'n lid van die 19de Nasionale Vergadering (2012–2016). Hy was ook 'n kandidaat vir die Demokratiese Verenigde Party in die presidensiële verkiesing in 2012 waarin hy verloor het teen Park Geun-hye.
As president het Moon Jae-in vergader met die Noord-Koreanse leier Kim Jong-un tydens die inter-Koreaanse beraad in April, Mei en September 2018, wat hom die derde Suid-Koreaanse president maak om hul Noord-Koreaanse eweknie te ontmoet. Op 30 Junie 2019 het Moon met sowel die Noord-Koreaanse leier Kim Jong-un as die president van die Verenigde State Donald Trump in die Koreaanse gedemilitariseerde sone vergader.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Moon Jae-in.