Cottbus: Verskil tussen weergawes
Lyn 16: | Lyn 16: | ||
|style="border-left:1px solid #999;border-top:1px solid #999"| '''Vlag''' |
|style="border-left:1px solid #999;border-top:1px solid #999"| '''Vlag''' |
||
|- style="background: white; border-top:1px solid #999;" |
|- style="background: white; border-top:1px solid #999;" |
||
|style="border-left:1px solid #999"| [[Lêer: |
|style="border-left:1px solid #999"| [[Lêer:DEU Cottbus Flag.svg|90px|center]] |
||
|- style="background: #f7f8ff; border-top:1px solid #999; text-align:center;" |
|- style="background: #f7f8ff; border-top:1px solid #999; text-align:center;" |
||
|style="border-left:1px solid #999"| |
|style="border-left:1px solid #999"| |
Huidige wysiging sedert 19:15, 15 Mei 2024
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Brandenburg |
Koördinate | 51°46′N 14°20′O / 51.767°N 14.333°O |
Stigting (eerste verwysing) | 30 November 1156 |
Stadstatus | Tussen 1216 en 1225 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 165,15 vk km |
Hoogte bo seevlak | 75 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2018) | 100 219[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 607/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Klimaat | |
- Tipe | Gematigde klimaat[2] |
- Gemiddelde jaarlikse temperatuur | 8,9 °C |
- Gem. temp. Januarie/Julie | -0,8 / 18,4 °C |
- Gemiddelde jaarlikse neerslag | 565 mm |
Burgemeester | Holger Kelch (CDU) |
Amptelike Webwerf | cottbus.de |
Cottbus (Neder-Sorbies: Chóśebuz [ˈxɨɕɛbus] Chöshebuss) is die tweede grootste stad in die Duitse deelstaat Brandenburg ná die hoofstad Potsdam. Langs Potsdam, Brandenburg an der Havel en Frankfurt (Oder) is Cottbus een van die vier plaaslike sentrums van die deelstaat Brandenburg en het die status van 'n selfregerende stad. Alhoewel net 'n klein minderheid van Cottbus se bevolking Sorbiessprekendes is, word Cottbus as die politieke en kulturele sentrum van die Sorbe in die Neder-Lausitzstreek beskou. Dit is ook die grootste amptelik tweetalige stad in die Bondsrepubliek Duitsland.
Met sy industrialisering en die begin van die bruinkoolmynbou in die 19de eeu het Cottbus tot 'n beduidende nywerheidstad gegroei. Vandag is die stad aan die rand van die Spreewald-bosgebied ook 'n belangrike kulturele en opvoedkundige sentrum met 'n universiteit, 'n staatsteater en uitgestrekte parke.
Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Cottbus.
Selfregerende stede en distrikte van Brandenburg | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
|