Gaan na inhoud

Montreux: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Voyageur (besprekings | bydraes)
kNo edit summary
Voyageur (besprekings | bydraes)
k + interwiki's
Lyn 27: Lyn 27:


[[Category:Switserland]]
[[Category:Switserland]]

[[de:Montreux]]
[[en:Montreux]]
[[eo:Montreux (Svislando)]]
[[fr:Montreux (Vaud)]]
[[nl:Montreux]]
[[ro:Montreux]]

Wysiging soos op 18:40, 16 Augustus 2005

Montreux
Lêer:Wapen van Parys.png
Land: Lêer:Switzerland flag medium.png Switserland
Kanton: Vaud
Distrik: Vevey
Koördinate: 46°26' N, 06°55' O
Oppervlakte: 33,40 km²
Bevolking: 22 897 (2003)
Bevolkingsdigtheid: 685,5 / km²
Hoogte: 390 m bo seespieël
Syndic: Pierre Salvi (PS)

Montreux is die derde grootste stad van die Franstalige kanton Vaud in Switserland, aan die oostelike oewer van die Lac Léman, met sowat 22 900 inwoners (2003). Danksy die beskermende agterland met berge van meer as 2 000 meter het Montreux 'n baie milde klimaat met subtropiese flora langs die oewerpromenade. Die stad is vandag een van die belangrikste toeristebestemmings van Switserland en met sy Montreux Jazz Festival ook 'n internasionale ontmoetplek van die musiekbedryf.