ENB-stadion: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
No edit summary |
No edit summary |
||
Lyn 15: | Lyn 15: | ||
| afgebreek = |
| afgebreek = |
||
| eienaar = Die Stadia en Sokkerontwikkelingstrust<ref>{{cite web |url=http://www.safagoal.net/index.php?page=soccercity |title=Soccer City |accessdate=2008-06-30 |author= |last= |first= |authorlink= |coauthors= |date= |format= |work= |publisher=[[Suid-Afrikaanse Sokkerassosiasie]] |pages= |language= |doi= |archiveurl= |archivedate= |quote= }}</ref> |
| eienaar = Die Stadia en Sokkerontwikkelingstrust<ref>{{cite web |url=http://www.safagoal.net/index.php?page=soccercity |title=Soccer City |accessdate=2008-06-30 |author= |last= |first= |authorlink= |coauthors= |date= |format= |work= |publisher=[[Suid-Afrikaanse Sokkerassosiasie]] |pages= |language= |doi= |archiveurl= |archivedate= |quote= }}</ref> |
||
| operateur = Suid-Afrikaanse Sokkerassosiasie (SAFA) |
| operateur = [[Suid-Afrikaanse Sokkerassosiasie]] (SAFA) |
||
| oppervlak = Gras |
| oppervlak = Gras |
||
| boukoste = |
| boukoste = |
||
Lyn 30: | Lyn 30: | ||
}} |
}} |
||
Die ''' |
Die '''ENB-stadion''' (ook genoem '''FNB-stadion''', '''Sokkerstad''' of '''Soccer City''') is 'n stadion in [[Soweto]], [[Johannesburg]], [[Suid-Afrika]]. Dit is reg langs die hoofkantoor van die [[Suid-Afrikaanse Sokkerassosiasie]] (''SAFA-huis'') waar die kantore van [[FIFA]] en die Plaaslike Reëlingskomitee vir die [[FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010|2010 Sokkerwêreldbeker]] gesetel was.<ref name="FIFA-Soccer_City">{{cite web |url=http://www.fifa.com/worldcup/destination/stadiums/stadium=5007759/index.html |title=Soccer City |accessdate=2008-06-30 |author= |last= |first= |authorlink= |coauthors= |date= |work= |publisher=[[FIFA]] |pages= |language= |doi= |archiveurl= |archivedate= |quote= }}</ref> |
||
Die stadion het sedert sy konstruksie in 1987 as die FNB-stadion bekend gestaan, maar is tydelik na Sokkerstad herdoop om aan FIFA se vereistes te voldoen.<ref>[http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/Storm-bars-los-oor-Soccer-City-na-WB-20100717 Storm bars los oor Soccer City ná WB], Nuus24, 17 Julie 2010.</ref> |
Die stadion het sedert sy konstruksie in 1987 as die FNB-stadion bekend gestaan, maar is tydelik na Sokkerstad herdoop om aan FIFA se vereistes te voldoen.<ref>[http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/Storm-bars-los-oor-Soccer-City-na-WB-20100717 Storm bars los oor Soccer City ná WB], Nuus24, 17 Julie 2010.</ref> |
||
== FIFA-Wêreldbeker == |
|||
Die stadion is tydens die [[FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010]] ingespan as een van die 10 stadia waar wedstryde gespeel is: |
|||
{| class="wikitable" style="text-align:center;" |
|||
!Datum||Tyd||Groep||Span #1||Span #2 |
|||
|- |
|||
|align="left"|Vrydag, 11 Junie||16:00||Groep A||[[Suid-Afrika]]||[[Meksiko]] (openingswedstryd) |
|||
|- |
|||
|align="left"|Maandag, 14 Junie||13:30||Groep E||[[Nederland]]||[[Denemarke]] |
|||
|- |
|||
|align="left"|Donderdag, 17 Junie||13:30||Groep B||[[Argentinië]]||[[Korea]] |
|||
|- |
|||
|align="left"|Sundag, 20 Junie||20:30||Groep G||[[Brasilië]]||[[Côte d'Ivoire]] |
|||
|- |
|||
|align="left"|Woensdag, 23 Junie||20:30||Groep D||[[Ghana]]||[[Duitsland]] |
|||
|- |
|||
|align="left"|Sondag, 27 Junie||20:30||Rondte van 16||1B||2A |
|||
|- |
|||
|align="left"|Vrydag, 2 Julie||20:30||Kwarteindstryd||W49||W50 |
|||
|- |
|||
|align="left"|Sondag, 11 Julie||20:30||Eindstryd||W61||W62 |
|||
|} |
|||
== Verwysings == |
== Verwysings == |
||
Lyn 39: | Lyn 62: | ||
== Sien ook == |
== Sien ook == |
||
* [[Lys van stadions in Suid-Afrika]] |
* [[Lys van stadions in Suid-Afrika]] |
||
* [[Eerste Nasionale Bank]], die stadion se eienaars. |
|||
{{saadjie}} |
{{saadjie}} |
Wysiging soos op 14:44, 12 Augustus 2010
ENB- of FNB-stadion | ||
Lêer:Soccer City during World Cup 2010-07-03.jpg | ||
Bynaam | Sokkerstad / Soccer City | |
---|---|---|
Ligging | Johannesburg, Suid-Afrika | |
Koördinate | 26°14′5.27″S 27°58′56.47″O / 26.2347972°S 27.9823528°O | |
Eienaar | Die Stadia en Sokkerontwikkelingstrust[1] | |
Operateur | Suid-Afrikaanse Sokkerassosiasie (SAFA) | |
Kapasiteit | 94 700[2][3] | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Eerste sooi gespit | 1986[4] | |
Geopen | 1989[5] | |
Renovasie | 2009 | |
Uitgebrei | 2009 | |
Argitek | Boogertman & Vennote, Populous | |
Huurders | ||
Bafana-Bafana |
Die ENB-stadion (ook genoem FNB-stadion, Sokkerstad of Soccer City) is 'n stadion in Soweto, Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is reg langs die hoofkantoor van die Suid-Afrikaanse Sokkerassosiasie (SAFA-huis) waar die kantore van FIFA en die Plaaslike Reëlingskomitee vir die 2010 Sokkerwêreldbeker gesetel was.[2]
Die stadion het sedert sy konstruksie in 1987 as die FNB-stadion bekend gestaan, maar is tydelik na Sokkerstad herdoop om aan FIFA se vereistes te voldoen.[6]
FIFA-Wêreldbeker
Die stadion is tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 ingespan as een van die 10 stadia waar wedstryde gespeel is:
Datum | Tyd | Groep | Span #1 | Span #2 |
---|---|---|---|---|
Vrydag, 11 Junie | 16:00 | Groep A | Suid-Afrika | Meksiko (openingswedstryd) |
Maandag, 14 Junie | 13:30 | Groep E | Nederland | Denemarke |
Donderdag, 17 Junie | 13:30 | Groep B | Argentinië | Korea |
Sundag, 20 Junie | 20:30 | Groep G | Brasilië | Côte d'Ivoire |
Woensdag, 23 Junie | 20:30 | Groep D | Ghana | Duitsland |
Sondag, 27 Junie | 20:30 | Rondte van 16 | 1B | 2A |
Vrydag, 2 Julie | 20:30 | Kwarteindstryd | W49 | W50 |
Sondag, 11 Julie | 20:30 | Eindstryd | W61 | W62 |
Verwysings
- ↑ "Soccer City". Suid-Afrikaanse Sokkerassosiasie. Besoek op 30 Junie 2008.
{{cite web}}
: Cite has empty unknown parameter:|coauthors=
(hulp) - ↑ 2,0 2,1 "Soccer City". FIFA. Besoek op 30 Junie 2008.
{{cite web}}
: Cite has empty unknown parameter:|coauthors=
(hulp) - ↑ "Stadia". Suid-Afrikaanse Sokkerassosiasie. Besoek op 30 Junie 2008.
{{cite web}}
: Cite has empty unknown parameter:|coauthors=
(hulp) - ↑ "2010 FIFA World Cup - the beautiful game" (in Engels). Eerste Nasionale Bank. Besoek op 30 Junie 2008.
{{cite web}}
: Cite has empty unknown parameter:|coauthors=
(hulp) - ↑ Lucille Davie (23 Januarie 2007). "Soccer goes back 120 years in Joburg". City of Johannesburg. Besoek op 30 Junie 2008.
{{cite web}}
: Cite has empty unknown parameter:|coauthors=
(hulp) - ↑ Storm bars los oor Soccer City ná WB, Nuus24, 17 Julie 2010.
Sien ook
- Lys van stadions in Suid-Afrika
- Eerste Nasionale Bank, die stadion se eienaars.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |