Gaan na inhoud

Oseanië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Thijs!bot (besprekings | bydraes) op 22:19, 28 Februarie 2012 (r2.7.2) (robot Bygevoeg: zu:I-Osheaniya)
Die ligging van Oseanië

Oseanië is die kollektiewe naam vir 'n groot aantal eilande in die Stille Oseaan. Die gebied word meestal in drie eilandgroepe ingedeel:

In 'n ruimer perspektief word Nieu-Seeland, Nieu-Guinee en Australië ook as deel van Oseanië gesien. Mense praat dan van die kontinent Oseanië, hoewel dit strenggesproke foutief is omrede slegs die Australiese kontinent (Sahoellandplaat) as 'n kontinent gereken word.

Sien ook

Kontinente van die wêreld


Afrika-Eurasië

Amerikas

Eurasië

Oseanië


Afrika

Antarktika

Asië

Australië

Europa

Noord-Amerika

Suid-Amerika

Geologiese superkontinente : Gondwana · Laurasië · Pangaea · Rodinia · Ur · Vaalbara