Oseanië
Voorkoms
Oseanië is die kollektiewe naam vir 'n groot aantal eilande in die Stille Oseaan. Die gebied word meestal in drie eilandgroepe ingedeel:
In 'n ruimer perspektief word Nieu-Seeland, Nieu-Guinee en Australië ook as deel van Oseanië gesien. Mense praat dan van die kontinent Oseanië, hoewel dit strenggesproke foutief is omrede slegs die Australiese kontinent (Sahoellandplaat) as 'n kontinent gereken word.