Aardmassa
Voorkoms
Aardmassa (M⊕) is die massaeenheid wat gelyk is aan die massa van die Aarde. 1 M⊕ = 5,9722 × 1024 kg.[1] Die eenheid word dikwels gebruik om ander ruimteliggame se massa uit te druk.
Verwysings
- ↑ "Solar System Exploration: Earth: Facts & Figures". Nasa. 14 Feb. 2011. Besoek op 2011-05-05.
{{cite web}}
: Gaan datum na in:|date=
(hulp)