Gaan na inhoud

Bismarck du Plessis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Aliwal2012 (besprekings | bydraes) op 12:27, 21 Junie 2013 (Nuwe bladsy geskep met '{{Inligtingskas Rugbyspeler | naam = Bismarck du Plessis | beeld = 210px | byskrif = ...')
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Bismarck du Plessis Rugbyportaal
Volle naam Bismarck Wilhelm du Plessis
Geboortedatum 22 Mei 1984 (1984-05-22) (40 jaar oud)
Geboorteplek Bethlehem, Suid-Afrika
Lengte 1,89 m
Massa 114 kg
Skool Grey-kollege, Bloemfontein
Universiteit Universiteit van die Vrystaat
Vername familie Bismarck du Plessis (broer)
Beroep Mediese dokter, Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Haker
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2003-2007
2008-huidig
VS Cheetahs
Natalse Haaie
43
33
(10)
(15)
korrek soos op 20 Junie 2013.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
2006-2007
2008-huidig
Cheetahs
Sharks
26
85
0)
(0
korrek soos op 20 Junie 2013.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2007- Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 44 5
korrek soos op 20 Junie 2013.

Bismarck du Plessis (* 22 Mei 1984, Bethlehem) is ’n Springbokrugbyspeler wat vir die Natalse Haaie in die Curriebeker en die Sharks in die Superrugbykompetisie op haker speel.

Hy speel sy eerste toets vir die Springbokke teen Australië op 7 Julie 2007 in Sydney.

Sy broer is die Springbokstut, Jannie du Plessis, ook ’n gekwalifiseerde dokter.

Eksterne skakels