Gaan na inhoud

Huizhou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Magioladitis (besprekings | bydraes) op 22:17, 15 Maart 2015 (Link GA is now handled by Wikidata, removed: {{Link GA|zh}} using AWB (10861))
Huizhou

惠州
Stad
Die stasie van Huizhou.
Die stasie van Huizhou.
Huizhou is in China
Huizhou
Huizhou
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 23°04′00″N 114°24′00″O / 23.06667°N 114.40000°O / 23.06667; 114.40000
LandVlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek van Sjina
ProvinsieGuangdong
Regering
 • Kommunistiese Party van Sjina SekretariskomiteeLiu Jinzhou (柳锦州)
 • BurgemeesterHuang Yebin (黄业斌)
Oppervlak
 • Stad10 922 km2 (4 217 vk. myl)
 • Stedelik
2 672 km2 (1 032 vk. myl)
 • Kuslyn224 km2 (86,3 vk. myl)
Bevolking
 • Stad4 597 002
 • Digtheid420/km2 (1 100/vk. myl)
TydsoneUTC+08:00 (SST)
Webwerfhuizhou.gov.cn

Huizhou (Sjinees: 惠州) is 'n stad in die Sjinese provinsie Hunan met 'n bevolking van 4 597 002 in 2010. Die stad is geleë in die suidooste van Sjina naby die monding van die Parelrivier in die Suid-Sjinese See. Huizhou grens in die weste aan Guangzhou, in die noorde aan Shaoguan in die noordooste aan Heyuan, in die ooste aan Shanwei, in die suidweste aan Shenzhen en Dongguan en lê noordoos van Hongkong en Macau.