Gaan na inhoud

Paul Belmondo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Rooiratel (besprekings | bydraes) op 10:29, 28 Oktober 2020 (grammatika)
Belmondo in Julie 2013

Paul Alexandre Belmondo (gebore 23 April 1963) is 'n Franse Formule Een renjaer wat vir die March en Pacific Racing spanne gejaag het. Hy is gebore in Boulogne-Billancourt, Hauts-de-Seine, die seun van die akteur Jean-Paul Belmondo en kleinseun van beeldhouer Paul Belmondo. Rondom 1981, het Paul bekendheid verwerf as 'n gevolg van sy verhouding met Prinses Stéphanie van Monaco.[1]

Persoonlike lewe

Belmondo trou met Luana Tenca (gebore Rome, 18 Maart 1971) in 1990. Luana Belmondo is 'n voormalige model wat nou 'n TV-sjef en omroeper is.[2] Hulle het 3 kinders.[3]

Verwysings

  1. Diliberto, Gioia (7 Februarie 1983). "After Tragedy, a Healing Love". People.
  2. "Luana Belmondo". Gala.
  3. Colacello, Bob. "Inside Paris's 25th Annual le Bal des Débutantes". Vanity Fair.

Eksterne skakels