Augsburg
Voorkoms
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Beiere |
Koördinate | 48°22′N 10°54′O / 48.367°N 10.900°O |
Stigting | 15 v.C. |
Stadstatus | 121 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 146,93 vk km |
Hoogte bo seevlak | 494 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2009) | 263 646 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 794/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 830 000 |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Kurt Gribl (CSU) |
Amptelike webwerf | augsburg.de |
Augsburg (Frans: Augsbourg, Italiaans: Augusta, Latyn: Augusta Vindelicorum) is die tweede oudste stad (ná Trier) in Duitsland. Met 'n bevolking van ongeveer 270 duisend is die stad ook die derde grootste in Beiere. Die stad lê in die suide van Duitsland, in die deelstaat Beiere. Die Historiese waterbestuur van Augsburg is in 2019 deur Unesco as 'n wêrelderfenisgebied gelys.
Sien ook
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Augsburg.
- (en) Toerisme-inligting oor Augsburg op Wikivoyage
- (de) Amptelike webwerf
- (en) (fr) Amptelike Unesco-bladsy
- (en) "Augsburg". Encyclopædia Britannica. Besoek op 8 Julie 2019.