Gaan na inhoud

Hugenoot

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Faresh (besprekings | bydraes) op 16:04, 13 April 2004
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)


gedurende die 16de en 17de eeue, was Protestante in Frankryk genoem Hugenote, 'n woord afgelei uit Besançon Hugues, die leier van 'n rewolusie in Geneva.

Die meeste Hugenote was Calviniste. Gedurende die meeste van die 16de eeu was die Hugenote vervolg, wat teen die einde van die eeu gelei het tot grootskaalse interne geloofs oorloë.


Op Desember 31, 1687 het 'n groep Hugenote vanaf Frankryk per skip gevaar na die Kaap van Goeie Hoop.