Gaan na inhoud

Greytown

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur FlaBot (besprekings | bydraes) op 21:15, 10 Junie 2009 (robot Bygevoeg: ro:Greytown)
Greytown
Land: Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie: KwaZulu-Natal
Stigting: 1848
Vernoem na: George Edward Grey
Bevolking: ~14 000
Amptelike Webwerf: www.greytown.co.za

Greytown is 'n dorp in die oost van Suid-Afrika, in die provinsie van KwaZulu-Natal. Die dorpse stadhuis was in 1904 gebou.