Gaan na inhoud

Greytown

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Greytown
Greytown is in KwaZulu-Natal
Greytown
Greytown
Koördinate: 29°4′0″S 30°35′0″O / 29.06667°S 30.58333°O / -29.06667; 30.58333
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistrikUmzimyathi
Plaaslike MunisipaliteituMvoti
Stigting1848
Vernoem naGeorge Edward Grey
Bevolking
 • Totaal~14 000
TydsoneUTC+2 (SAST)
Webwerfwww.greytown.co.za

Greytown is 'n dorp in die oost van Suid-Afrika, in die provinsie van KwaZulu-Natal. Die dorp lê aan die Mvotirivier en is die geboorte plek van generaal Louis Botha.

Geskiedenis

Die dorp is in 1850 uitgelê op 'n plaas wat van LJ Nel gekoop is. Die inwoners wou die dorp eers Pretorius noem ter ere van Andries Pretorius maar die Natalse regering het aangedring dat die dorp na sir George Grey vernoem moes word. Die dorp se stadhuis was in 1904 gebou.