Bespreking:Evangelie volgens Philippus
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Evangelie volgens Philippus-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Evangelie volgens Philippus
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Artikeltitel
Ek weet hierdie artikel handel oor 'n gnostiese skrif wat nie in die Christelike Bybel verskyn nie, maar in die evangelies in die Bybel is die benaming "Evangelie volgens... " die norm. Ek sien ons het dieselfde gedoen met Evangelie volgens Judas wat ook 'n nie-Bybelse teks is. Is daar besware teen 'n versoek dat ons die artikel dan 'n soortgelyke benaming gee ter wille van eenvormigheid? Ek sal ook dieselfde voorstel vir die artikel Evangelie van Maria. Anrie 21:36, 23 Julie 2007 (UTC)