Danone
Voorkoms
Danone | |
Tipe | Aandelemaatskappy |
---|---|
Gestig | 1919 |
Hoofkantoor | Parys, Frankryk |
Sleutelpersone | Emmanuel Faber (hoof- uitvoerende beampte) |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Produkte | Babavoeding, koffie, suiwelprodukte en nie-suiwelprodukte, kruieprodukte, gebottelde water, roomys, voedingsaanvullings. |
Inkomste | €25,29 miljard |
Werknemers | 104 843 |
Webwerf | danone.com |
Danone is 'n multinasionale Franse voedselonderneming met sy hoofkantoor in Parys. Die maatskappy is op die Euronext-beurs van Parys genoteer, waar dit in die CAC 40-aandelemarkindeks opgeneem word.[1]
Oor die jare het die onderneming op vier gebiede ontwikkel: vars suiwel- en plantprodukte, gebottelde water, mediese voeding en babavoeding.[2]
Verwysings
- ↑ (fr) DANONE
- ↑ (fr) Articles Danone
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Danone.