Gaan na inhoud

January Jones

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
January Jones
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam January Kristen Jones
Geboorte 5 Januarie 1978 (1978-01-05) (46 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

January Jones (gebore 5 Januarie 1978) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Anger Management (2003), Unknown (2011), en X-Men: First Class (2011), en in die televisiereeks Mad Men (2007).

Filmografie

Rolprente

  • 2002: Taboo
  • 2003: Anger Management
  • 2005: The Three Burials of Melquiades Estrada
  • 2006: Swedish Auto
  • 2011: Unknown
  • 2011: X-Men: First Class
  • 2011: Seeking Justice
  • 2013: Sweetwater
  • 2014: Good Kill

Televisiereekse

  • 2007: Mad Men
  • 2015: The Last Man on Earth

Televisierolprente

  • 2004: Love's Enduring Promise
  • 2006: MovieReal: We Are Marshall
  • 2007: The Making of 'Mad Men'

Video's

  • 2008: Establishing Mad Men
  • 2008: Scoring 'Mad Men'
  • 2011: Liam Neeson: Known Action Hero
  • 2011: Unknown: What Is Known?
  • 2011: Unknown: The Story
  • 2011: Unknown: Interviews with Cast and Crew
  • 2012: The Making of 'Seeking Justice'

Eksterne skakels