Gaan na inhoud

Lugmagbasis Makhado

Koördinate: 23°9′36″S 29°41′48″E / 23.16000°S 29.69667°O / -23.16000; 29.69667
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Lugmagbasis Makhado
Air Force Base Makhado
IATA: GeenICAO: FALM
Opsomming
Tipe lughawe Militêr
Operateur Suid-Afrikaanse Lugmag
Ligging Louis Trichardt, Limpopo
Hoogte bo seevlak 3,069 vt / 935 m
Koördinate 23°9′36″S 29°41′48″E / 23.16000°S 29.69667°O / -23.16000; 29.69667
Webtuiste www.af.mil.za
Landkaart
FALM is in Limpopo
FALM
FALM

Ligging in Limpopo

Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
10/28 4,020 13,189 Teer
10L/28R 500 1,640 Teer

Lugmagbasis Makhado (ICAO: FALM) is 'n militêre lugmagbasis van die Suid-Afrikaanse Lugmag en die verste noord in Suid-Afrika geleë by Louis Trichardt, naby die grens met Zimbabwe.

Dit is die modernste basis van die lugmag en staan nie-amptelik bekend as Fighter Town, RSA. Die basis se leuse is Castrum Borealis (Fort van die Noorde).

Tuiste van eenhede

  • 2 Eskader SALM (gevegseskader)
  • 85 Vlieggevegskool, SALM
  • 102 Eskader - Ligte vervoer (reserwemag)
  • 515 Eskader, SALM - Sekerheidsdienste
  • 3 Lugonderhoudseenheid - Onderhoudsdienste

Geskiedenis

Die basis is op 14 Oktober 1987 geopen as LMB Louis Trichardt, maar na 'n naamsverandering op 7 November 2003 word dit hernoem na die nabygeleë dorp Makhado (Louis Trichardt).

Eksterne skakels


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.