Gaan na inhoud

Pomacanthidae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.

Pomacanthidae
Pomacanthus paru, 'n Engelvis van die Karibiese streek
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Pomacanthidae
Genera

Sien teks.

Die Engelvisse (Pomacanthidae) is 'n vis-familie wat tot die orde Perciformes behoort. Daar is sewe genera met 83 spesies in hierdie familie en twaalf soorte kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke

Die familie is van die mooiste koraalvis en die onvolwasse vissies se kleur verskil drasties van die volwassenes. Die grootte wissel van 8 – 46 cm. Die Pomacanthus en Apolemichthys genera is hoofsaaklik bodembewoners terwyl sommige spesies van Centropyge en Genicanthus hermafrodieties is.

Genera

Die volgende genera en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Apolemichthys
  • Centropyge
  • Genicanthus
  • Pomacanthus
  • Pygoplites

Sien ook

Bron