Gaan na inhoud

aanbeveel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  beveel aan   
(in bysin)   ... dat ek  aanbeveel 
Verlede Tyd  ek   het aanbeveel        
Verdere vervoegings: aanbeveel (vervoeging)
IPA: onbepaalde wys: [ˈɑːmbəfiə̯ɫ]; presens: [bəfiə̯ɫˈɑːn]; verlede deelwoord: [ˈɑːmbəfiə̯ɫ]
aan•be•veel
IPA: onbepaalde wys: آنْبِفَِیلْ ; presens: بِفَِیلْ آنْ ; verlede deelwoord: آنْبِفَِیلْ
onbepaalde wys: añbefeel; presens: befeel an; verlede deelwoord: añbefeel
Gunstige uitspreek oor; aanprys, aanraai.
Ek kan die sop aanbeveel.

    Eienskappe

oorganklik

    Vertalings

  Vertalings:    aanbeveel
Deens: anbefale(da)
Duits: empfehlen(de)
Engels: recommend(en)
Frans: recommander(fr)
Italiaans: raccomandare(it)
Nederlands: aanbevelen(nl)
Russies: rekomendowat(ru)
Spaans: recomendar(es)
Sweeds: rekommendera(sv), anbefalla(sv)