aanbeveel
Voorkoms
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | beveel aan |
(in bysin) | ... dat ek | aanbeveel |
Verlede Tyd | ek | het aanbeveel |
Verdere vervoegings: aanbeveel (vervoeging) |
- IPA: onbepaalde wys: [ˈɑːmbəfiə̯ɫ]; presens: [bəfiə̯ɫˈɑːn]; verlede deelwoord: [ˈɑːmbəfiə̯ɫ]
- aan•be•veel
- IPA: onbepaalde wys: آنْبِفَِیلْ ; presens: بِفَِیلْ آنْ ; verlede deelwoord: آنْبِفَِیلْ
- onbepaalde wys: añbefeel; presens: befeel an; verlede deelwoord: añbefeel
- Gunstige uitspreek oor; aanprys, aanraai.
- Ek kan die sop aanbeveel.
Vertalings: aanbeveel | |||
---|---|---|---|