Bybel
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Bybel | Bybels |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
Bybeltjie | Bybeltjies |
-
(lêer)
- Van die Griekse woord βιβλια biblia (boeke), wat 'n meervoud is van βιβλιον biblion (wat oorspronklik papirus beteken en later as aanduiding van papier, geskrif, boek(rol) gebruik is).
- By•bel
- Die heilige boek van die Christelike en Joodse geloof.
- Met 'n geraamde verkope van meer as 5 miljard kopieë word die Bybel algemeen as die topverkoper boek van alle tye beskou.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Bybel.